O GoConqr está de visual novo! Conte para nós o que você achou.

Flashcards

Kunselemente en ontwerpbeginsels: definieer

Anzel Pansegrouw Kuns en Kultuur Grade 7 Inglês 9 flashcards 2.260 visualizações

Flashcards do conjunto (9)

  1. 1Noem die 4 Kunselemente:lyn, toonkleur, vorm, tekstuur
  2. 2lyn'n Lang dun merk of haal wat gewoonlik deur 'n tekeninstrument soos 'n potlood, pen of stukkie houtskool gemaak word.
  3. 3toonkleur'n Reeks skakerings van donker na lig wat met 'n tekeninstrument gemaak word om skaduwees aan te toon op die voorwerp wat geteken word.
  4. 4VormDie buitelyn van 'n voorwerp wat met 'n aaneenlopende lyn geteken word om sy basiese voorkoms te toon.
  5. 5tekstuurDie voorkoms en gevoel van 'n voorwerp wat met behulp van 'n tekenintrument geskepmis om te wys dat die voorwerp glad of grof is.
  6. 6Noem die 3 ontwerpbeginselsbalans, kontras, klem
  7. 7balansDie behoefte om al die dele van 'n kunswerk met presies dieselfde gewig te toon.
  8. 8kontrasDit word gebruik om verskille te toon, soos verskil tussen lig en donker
  9. 9klemSpesiale belangrikheid word aan 'n bepaalde deel van 'n kunswerk toegeken.

Informações

Descrição
Grade 7 Kuns en Kultuur FlashCards sobre Kunselemente en ontwerpbeginsels: definieer, criado por Anzel Pansegrouw em 03-11-2014.
Criado por
Anzel Pansegrouw · nov 2014
Atualizado
18 jan 2017
Visualizações
2.260
Avaliação

Fale Conosco

Sobre o que é sua mensagem?

O que você acha do novo visual?

Você gostou?