kriminologie - Penologie

Descrição

Straftoemeting as n spesialiteitsrigting in kriminologie.
ally_swartz
Quiz por ally_swartz, atualizado more than 1 year ago
ally_swartz
Criado por ally_swartz aproximadamente 9 anos atrás
26
0

Resumo de Recurso

Questão 1

Questão
Gee die definisie van Wetenskap
Responda
  • Geordende en gekontroleerde kennis wat lei na 'n kennis sisteem wat verskynsels navors, ken en verstaan.
  • Metadologie

Questão 2

Questão
Gee die definisie van Vakwetenskap asook voorbeelde
Responda
  • Die ken, verstaan, bestudeer en onderneem van navorsing oor 'n spesifieke verskynsel. Kriminologie, wiskunde en geologie
  • Bv. Kriminologie, wiskunde en geologie

Questão 3

Questão
Noem die spesialiteitsrigtings in Kriminologie?
Responda
  • Misdaad, die misdadiger, die misdaadslagoffer en die straftoemeting
  • misdaad misdadiger misdaadslagoffer en straftoemeting.

Questão 4

Questão
Noem die spesialiteitsrigtings in penologie?
Responda
  • Fundametele penologie, regsplegende penologie, gemeensdkaps penologie en inrigtings penologie.
  • fundametele regsplegende gemeenskaps inrigtings

Questão 5

Questão
Noem die vereistes waaraan die selfstandigheid van 'n vakwetenskap getoets kan word.
Responda
  • - Het penologie 'n eie studie objek - Het penologie 'n afgebakense studieterrein. - Het penologie eie metodes van wetenskap beoefen. - Het penologie teoretiese agtergrond. - Is penologie 'n toegepaste beroepsgerigte vakdissipline. - word penologie as 'n vakwetenskap by tersiere inrigitings beskou?
  • Het penologie meer as een afdeling

Semelhante

TEMA 1 - Cómo es la tierra - Dificultad: Fácil
Eugenio Diaz
TEMA 1: EL ARTE DE CONVERSAR
Amaia García
El Tauró Pelegrí
arnae9
EXAMEN TAURONS 1
arnae9
electroterapia
florian taboada
ESTABLECIMIENTO DE LA INCLUSIÓN Y LA ACCESIBILIDAD EN EL SISTEMA EDUCATIVO COSTARRICENSE
Seidy Benavides
Tema 1
Sonia SanDi
Funciones del router tema1
Sabina Rodriguez
Marketing
Esteban Alfaro