HIPERTENSIE

Beschreibung

final exam Biomeganika (hipertensie) Mindmap am HIPERTENSIE, erstellt von lizevanemmenis am 16/10/2013.
lizevanemmenis
Mindmap von lizevanemmenis, aktualisiert more than 1 year ago
lizevanemmenis
Erstellt von lizevanemmenis vor mehr als 10 Jahre
163
0

Zusammenfassung der Ressource

HIPERTENSIE
  1. gedurende hipertensie
    1. hartspier, slagare en arteriole onder druk
      1. swak visie
        1. probleme met opp slagare van die vel
          1. niere moet meer vloeistof verwerk
            1. longe (vog hoop op)
          2. blywende effekte van hipertensie
            1. proses lei tot rek van L-ventrikel om meer bloed te akkomodeer
              1. teenproduktief omdat dit lei tot kardiale miopatie en veranderinge in hartspier met fibrinolise en veroudering en styfheid van hartspier
                1. laer kontraktiliteit
            2. situasies waar OT bydra tot Rx van Hipertensie
              1. waar pt reeds aan hartsiekte lei
                1. verwys vir Rx
                  1. verlaag hipertensie
                    1. gewoonlik kan pt niks doen
                      1. Rx
                        1. Vlakke Energie deur fisiese akt en gesonde hartfx vereis word
                          1. balans tussen werk, ontspanning en persoonlikesorg akte
                            1. toepassing, nl mate waarin hart tydens akt'e werk
                            2. aanhoudende lae akt = atrofie van hartspier
                              1. ouer persone = stywe spier = laer bloedvolume gepomp
                              2. gereelde fisiese oefening wat 20-25% van max harttempo vereis
                                1. vetsug = hipertensie
                            3. Rx gemik op voorkoming van hipertensie
                              1. Rx
                                1. swaer werksladings
                                  1. laer konsentrasievermoë = hoër spanning, paniek = hoër spiertonus = hoër bloeddruk
                                  2. werk hard, speel hard
                                    1. binne perke - geen buitensporigheid
                                    2. lewensvaardighede, ontspanningsterapie en stres
                                      1. toereikende lewensvaardighede = NB vir streshantering
                                        1. hoë stres = hoë bloeddruk
                                          1. ontspanningsterapie = laer stres = laer bloeddruk
                                    3. opsomming van OT in hipertensie
                                      1. of as deel van voorkoming of as deel van pt se Rx met hartsiekte
                                        1. fisiese aktiwiteite - nie te veel en nie te min
                                          1. akt'e = 20 m- 25% van max harttempo
                                            1. gebalanseerde leefstyl
                                              1. verminder stres
                                                1. lewensvaardighede = minder stres
                                                  1. ontspanning
                                                    1. eet, drink en slaap reg
                                                    2. hartchirurgie ingeval van kroonslagaarsiekte en valvulêre siekte
                                                      1. albei patologieë kan pre- en postoperatief gesien word
                                                        1. preoperatief
                                                          1. eriode waarin akt'e wat hoë energievlakke vereis akute ongemak en angina of selfs hartversaking kan veroorsaak
                                                          2. postoperatief
                                                            1. goeie prognose
                                                          3. opehart chirurgie
                                                            1. ortopediese en kardiale chirurgie
                                                            2. Rx en voorsorg
                                                              1. geen swaer voorwerpe
                                                                1. geen akt'e wat inspanning op BL vereis nie
                                                                  1. na 'n week ontslaan
                                                                2. Chroniese hartversaking
                                                                  1. pt inegvaar tydens periodes van stres of hoë energie vlak vereisende akt'e
                                                                    1. tipise met pt wat miokardiale infarksie gehad het/angina
                                                                      1. hoë risiko vir ander hartaanvalle
                                                                        1. weeklikse akt program = monitor om veilige MET vlakke te verseker
                                                                          1. streshanteringsvaardighede = NB
                                                                            1. cardiac classification according to work and activities allowed
                                                                              1. class 1
                                                                                1. cardiac disease with no limitation
                                                                                2. class 2
                                                                                  1. cardiac disease resulting in slight limitation
                                                                                    1. pt comfortable at rest
                                                                                      1. ordinary physical act results in fatigue/angina
                                                                                      2. class 3
                                                                                        1. cardiac disease = limitation
                                                                                          1. comfortable at rest
                                                                                            1. less than ordinary act = fatigue, angina,
                                                                                            2. class 4
                                                                                              1. cardiac disease resulting in inability to do any physical activity without discomfort
                                                                                                1. symptoms of cardiac insufficiency even at rest
                                                                                            Zusammenfassung anzeigen Zusammenfassung ausblenden

                                                                                            ähnlicher Inhalt

                                                                                            LAE RUGPYN
                                                                                            lizevanemmenis
                                                                                            KONVERSIEVERSTEURING
                                                                                            lizevanemmenis
                                                                                            MALINGERING
                                                                                            lizevanemmenis
                                                                                            AMPUTASIES
                                                                                            lizevanemmenis
                                                                                            Untitled
                                                                                            lizevanemmenis
                                                                                            Formeln Volkswirtschaftslehre
                                                                                            Stefan Kurtenbach
                                                                                            Wie gut kennst du dich in Goethe's FAUST I aus?
                                                                                            barbara91
                                                                                            Web 2.0 Tools für die Zusammenarbeit
                                                                                            Gaby K. Slezák
                                                                                            Online Karteikarten im Klassenraum
                                                                                            Laura Overhoff
                                                                                            Qualitative und Quantitative Forschungsmethoden
                                                                                            Clarissa Müller-Stengel
                                                                                            Euro-FH // Zusammenfassung SOPS2
                                                                                            Robert Paul