LAE RUGPYN

lizevanemmenis
Mind Map by , created about 6 years ago

final exam Biomeganika (Biomeganiese Patologieë) Mind Map on LAE RUGPYN, created by lizevanemmenis on 10/16/2013.

515
0
0
lizevanemmenis
Created by lizevanemmenis about 6 years ago
Cold War (1945-1975)
sagar.joban
The Rock Cycle
eimearkelly3
Romeo and Juliet essay
Tambo234
PHR SPHR Labor Union Terminology
Sandra Reed
Core 1.4 Developments in Modern and Smart Materials
T Andrews
KONVERSIEVERSTEURING
lizevanemmenis
MALINGERING
lizevanemmenis
AMPUTASIES
lizevanemmenis
Untitled
lizevanemmenis
Mapa Mental - Como Criar um Mapa Mental
miminoma
LAE RUGPYN
1 DX
1.1 meganies
1.2 neurologies
1.3 psigosomaties
1.3.1 hipokondriase
1.3.2 depressie
1.3.3 histerie
2 Definisies
2.1 akuut - pyn duur meestal 1-6 maande en klaar dan op
2.2 chronies - duur langer as 6 maande met gestremdheid tot gevolg
2.3 Enter text here
2.4 laminektomie - operatiewe prosedure om druk op spinaalkooord te verlig. dikwels na disk prolaps
2.5 spinale fusie - operatiewe prosedure om stabiele werwelkolom te verseker
2.6 konserwatiewe Rx - alle Rx wat nie chirurgies van aard is nie (bedrus, fisio, OT, meds)
3 Laerugpyn probleme en patologieë
3.1 spondilose of degeneratiewe artritis
3.2 spinale stenose
3.3 ligament beserings
3.4 spondilolise
3.5 spondilolistese
3.6 skoliose
3.7 diskus prolaps
3.8 werwelfrakture
3.9 nie-spesifiek (swanger, onfiks, gewig)
3.10 fasetgewrig - wanbelyning van vertebrae agv verslapte ligamente/rotasie besering
4 AX
4.1 patologie/ chirurgiese prosedure/ ingreep vasstel
4.2 voorsorgmaatreëls
4.3 bepaling van motoriese, sensoriese en psigiese probleme
4.4 ADL/dagprogram evaluasie (eise gestel)
5 RX
5.1 Laminektomie en konserwatiewe Rx
5.1.1 insig in werking van werwelkolom
5.1.2 aanleer van korrekte posturele gedragspatrone
5.1.3 inoefen van posturele gedrag tov ADL's
5.1.4 ontspanningsterapie
5.1.5 tydelike aanpassings en hulpmiddels
5.2 spinale fusie
5.2.1 insig in werking van werwelkolom - bedfase
5.2.2 ontspanningsterapie
5.2.3 aanleer van korrekte posturele gedragspatrone
5.2.4 inoefening van posturele gedrag tov ADL's
5.2.5 aanpassings en hulpmiddels

Media attachments