Mind map
KONVERSIEVERSTEURING

Mind map: konversieversteuring
Map content
KONVERSIEVERSTEURING
ONWILLEKEURIGE MALINGERER
- geen organiese substans
- geen material sub stratum
- ETIOLOGIE - dikwels psiese trauma
DSM IV
- a. verlies van, of verandering in motoriese of sensoriese funksionering wat dui op 'n neurologiese versteuring of algemene mediese toestand
- b. sielkundige faktore hou etiologies verband met simptoom omrede daar 'n temporale verband bestaan tussen 'n psigososiale stressor wat vermoedelik verband hou met sielkundige konflik of behoefte of vergroting van simptoom
- c. pt nie bewus daarvan dat hy die simptoom willekeurig fabriseer nie
- d. simptoom nie beperk tot pyn of tot die versteuring in seksuele funksie
vergelyk konversieversteuring en malingering
- konversieversteuring
- mislei homself
- sonder bewustheid of motief
- verwelkom evaluasie
- hou vol met simptome
- verwelkom evaluasie
- sonder bewustheid of motief
- mislei homself
- malingering
- mislei ander
- bewustelik en intensioneel
- hou nie van evaluasie
- soon slips his disguise
- hou nie van evaluasie
- bewustelik en intensioneel
- mislei ander
- konversieversteuring
Information
- Description
- final exam Biomeganika (Biomeganiese Patologieë) Mind Map on KONVERSIEVERSTEURING, created by lizevanemmenis on 16/10/2013.
- Created by
- lizevanemmenis
- Views
- 247
- Tags
- Rating