Zusammenfassung der Ressource
SUDECK'S ATROPHY, RSD AND CPRS
- KLASSIFIKASIE
- tipe 1
- geen perifere senuwee besering
- tipe 2
- geassosieer met perifere senuwee besering
- tipe 3
- pyn in ander deel van arm, miofasiale sindroom
- simptome
- konstante pyn
- edeem
- verhoogde sweetafskeiding
- vel rooi en blink
- afname in aktiewe beweging
- RX
- vertroue = NB
- warm water, was bad
- sagte massering
- evaluasie en herevaluasie moet nie pt se pyn vererger nie
- TENS, neurale mobilsasie, spieël terapie
- edeem hantering
- desensitisasie