RA - Gewrigsvervanging

Description

final exam Fisies (hande) Mind Map on RA - Gewrigsvervanging, created by lizevanemmenis on 10/16/2013.
lizevanemmenis
Mind Map by lizevanemmenis, updated more than 1 year ago
lizevanemmenis
Created by lizevanemmenis over 11 years ago
158
0

Resource summary

RA - Gewrigsvervanging
  1. DEFiNISIES
    1. RA
      1. outo-imuunsiekte
        1. manifestasie van sinovitis van kleingewrigte in simmetriese verspreiding, groot gewrigte en tendons kan ook betrek word
      2. sinovitis
        1. inflammasie van sinoviale membraan
        2. atrodese
          1. chirurgiese fiksasie van gewrig deur hegting van betrokke bene
          2. atroplastie
            1. vervanging van gewrig met kunsmatige gewrig
          3. PATOGENESE van RA
            1. sistemiese toestand wat baie organe affekteer
              1. gewrigsaantasting deur chroniese sinovitis
                1. siklies van aard
                  1. effek van sinovitis
                    1. pols
                      1. radiale deviasie
                        1. subluksasie
                          1. karpale rotasie en translokasie
                          2. MP gewrigte
                            1. ulnêre deviasie
                              1. volare subluksasie van MP gewrigte
                              2. PIP gewrigte
                                1. swan neck deformiteite
                                  1. boutinniere deformiteite
                              3. geleidelike kapsulëre degenereasie
                                1. ligamente = laks
                                  1. tendons geaffekteer
                                    1. lae bloedperfusie
                                      1. uitgebreide sinovitis dring strukture binne
                                        1. tendon beskadiging - slyping oor skerp bene
                                      2. RX
                                        1. sinovitis te beheer
                                          1. medikasie
                                          2. voorkom deformiteite
                                            1. behoud of verbetering van fx
                                              1. spalke
                                                1. vroeë fase
                                                  1. pols en vingers in fx posisie
                                                  2. akute fase
                                                    1. rus - baie effektief vir inflammasie
                                                      1. spalk vir gemak - nie vir korrigering
                                                      2. na inflammasie
                                                        1. dag - polsekstensie spalk
                                                          1. nag - russpalk
                                                        2. chirurgies
                                                          1. voorkomende chirurgie
                                                            1. sinovectomy - voorkom verdere degenerasie
                                                              1. muskulêre herbalansering - tendonoorplanting om balans te verkry en deformiteite te voorkom
                                                                1. gewrigstabilisering - sinovektomie met tendonoorplanting
                                                                2. herstellende chirurgie
                                                                  1. artrodese
                                                                    1. atroplastie - swan neck
                                                                      1. bone reduction
                                                                        1. inplanting
                                                                          1. incapsulation
                                                                            1. fx joint
                                                                    2. postoperatiewe behandeling
                                                                      1. postoperatiewe posisionering en kontroleerde gewrigsbeweging = NB
                                                                        1. dag 1 - 3 = elevasie en edeem verminder
                                                                          1. dag 4 tot 6weke = verwyder bulky dressing
                                                                            1. dinamiese MP ekstensie spalk
                                                                              1. russpalk vir nag = 3-4 maande
                                                                          2. dinamiese ekstensiespalk
                                                                            1. 3funksies
                                                                              1. lei en beheer beweging in regte vlak en omvang
                                                                                1. voorkom hervorming van deformiteite
                                                                                  1. gee ondersteuning aan struktuur
                                                                                  2. spesifikasies
                                                                                    1. hoek van trek - radiale deviasie van 10 - 15 grade
                                                                                      1. net regte heoveelheid trek van rekke
                                                                                        1. te veel - hiperekstensie van MP gewrig
                                                                                          1. te min = onvoldoende ondersteuning
                                                                                          2. MP gewrig in volle ekstensie
                                                                                        2. oefeninge - Week 1 tot 4 in dinamiese spalk
                                                                                          1. gekontroleerde fleksie (nie meer as 70grade) en ekstense
                                                                                            1. geleide beweging deur regte omvang en vlakke
                                                                                              1. gekontroleerde beweging - effektiewe been hermodullering
                                                                                                1. te veel beweging en spanning = been absorbsie, skeur van sagte weefsel
                                                                                                  1. toename in edeem
                                                                                                    1. gewrigsyfheid
                                                                                                2. funksionaliteit
                                                                                                  1. 4-5 weke postoperatief = gradeerde bilaterale akt
                                                                                                    1. abduksie, ulnêre deviasie, laterale knyp en geforseerde fleksie van MP gewrigte is kontraindikerend
                                                                                                      1. voorkom deur gewrigsbeskermingsprogram
                                                                                                    Show full summary Hide full summary

                                                                                                    Similar

                                                                                                    SUDECK'S ATROPHY, RSD AND CPRS
                                                                                                    lizevanemmenis
                                                                                                    PERIFERE SENUWEEBESERINGS
                                                                                                    lizevanemmenis
                                                                                                    Rounding to decimal places
                                                                                                    Ellen Billingham
                                                                                                    SAT Math Sample Questions
                                                                                                    SAT Prep Group
                                                                                                    Mechanics
                                                                                                    james_hobson
                                                                                                    FCE Practice Quiz - B2
                                                                                                    miminoma
                                                                                                    SMART School Year Goals
                                                                                                    Alice McClean
                                                                                                    Maths GCSE - What to revise!
                                                                                                    livvy_hurrell
                                                                                                    GCSE REVISION TIMETABLE
                                                                                                    megangeorgia03
                                                                                                    Testing for ions
                                                                                                    Joshua Rees
                                                                                                    MAPA MENTAL DISEÑO GRAFICO
                                                                                                    Lizbeth Domínguez