null
US
Sign In
Sign Up for Free
Sign Up
We have detected that Javascript is not enabled in your browser. The dynamic nature of our site means that Javascript must be enabled to function properly. Please read our
terms and conditions
for more information.
Next up
Copy and Edit
You need to log in to complete this action!
Register for Free
281852
PERIFERE SENUWEEBESERINGS
Description
final exam Fisies (hande) Mind Map on PERIFERE SENUWEEBESERINGS, created by lizevanemmenis on 10/16/2013.
No tags specified
fisies
hande
fisies
final exam
Mind Map by
lizevanemmenis
, updated more than 1 year ago
More
Less
Created by
lizevanemmenis
about 11 years ago
163
0
0
Resource summary
PERIFERE SENUWEEBESERINGS
DEFINISIES
neuropraksia
anatomies intak
motorverlies volmaak - sensasie verlies nie volkome
volledige herstel
oorsake = traksie, wrywing of kompressie
Aksonotmese
neurale skede = intak
algehele motoriese en sensasie verlies
herstel gewoonlik volledig
oorsake = kompressie, traksie, isgemie
neurotmese
volle skeiding van senuweeweefsel
natuurlike herstel = X = benodig chirurgie
prognose hang af van tegniek en afstand waaroor herstel moet plaasvind
oorsake = laserasie, breuke, traksie, inspuitings, chirurgie
AX
volledige agtergrond
herevaluasies = NB
motorfunksie
sensasie
funksionele uitvalle - handfunksie
radiale senuwee besering
probleme
motorverlies van ekstensore van MP-gewrigte, vingers, duim
sensoriese verlies
hipersensitief
RX
aanvanklike fase
behou mobiliteit van gewrigte
dinamiese dorale MP-ekstensie spalk
nie-dominante hand - statiese gewrigsekstensiespalk
rekonstruktiewe fase
POP-spalk - pols 30 grade ekst, MP, PIP gewrigte in 30grade fleksie
pt beweeg DIP
4weke - verwyder POP = statiese gewrig ekst spalk om tendons te beskerm
pasop vir kompensatoriese bewegings
komplikasies - verminderde gewrigsfleksie = dinamiese gewrigsflex spalk
mediane senuwee besering
probleme
motoriese en sensoriese verlies
duim opposisie afwesig
afname in vingerfleksie en presisiebewegings
karpaletonnel sindroom
RX
aanvanklike fase
dinamiese duim opposisie spalk - forseer oor MP en nie 1e PIP
hou webspasie = C-spalk
rekonstruktiewe fase
voorkom van edeem
na 4 maande - dinamiese opposisie spalk vir 2 maande
sensoriese rehab
Ulnêre senuweebesering
probleme
krag- en reikgreep is swak
verswakking van dorsale interossieue
klou hand (4e en 5e vingers)
RX
aanvanklike fase
statiese/dinamiese MP-flex spalk
voorkom besering - gebruik visuele kompensasie
skryfhulp
ROM van MP, PIP en DIP
sensoriese heropleiding
rekonstruktiewe fase
verlies van kraggreep
verminderde funksionaliteit
Show full summary
Hide full summary
Want to create your own
Mind Maps
for
free
with GoConqr?
Learn more
.
Similar
SUDECK'S ATROPHY, RSD AND CPRS
lizevanemmenis
RA - Gewrigsvervanging
lizevanemmenis
Important Spanish Verbs
madiywarner
Forces and their effects
kate.siena
Who was to blame for the Cold War?
Will Barnes
OCR GCSE History-Paper Two: The Liberal Reforms 1906-14 Poverty to Welfare State NEW FOR 2015!!!
I Turner
Primary School Mathematics
lara.greenberg
Think Python
tsilvo2001
The Nervous System and Hormones (Part 1)
Naomi Science
Aggregate Supply, Macroeconomic Equilibrium, The Economic Cycle, Economic Growth, Circular Flow and Measuring National Income
Hannah Nad
Core 1.4 Developments in Modern and Smart Materials
T Andrews
Browse Library