PERIFERE SENUWEEBESERINGS

Beschreibung

final exam Fisies (hande) Mindmap am PERIFERE SENUWEEBESERINGS, erstellt von lizevanemmenis am 16/10/2013.
lizevanemmenis
Mindmap von lizevanemmenis, aktualisiert more than 1 year ago
lizevanemmenis
Erstellt von lizevanemmenis vor etwa 13 Jahre
176
0

Zusammenfassung der Ressource

PERIFERE SENUWEEBESERINGS
  1. DEFINISIES
    1. neuropraksia
      1. anatomies intak
        1. motorverlies volmaak - sensasie verlies nie volkome
          1. volledige herstel
            1. oorsake = traksie, wrywing of kompressie
            2. Aksonotmese
              1. neurale skede = intak
                1. algehele motoriese en sensasie verlies
                  1. herstel gewoonlik volledig
                    1. oorsake = kompressie, traksie, isgemie
                    2. neurotmese
                      1. volle skeiding van senuweeweefsel
                        1. natuurlike herstel = X = benodig chirurgie
                          1. prognose hang af van tegniek en afstand waaroor herstel moet plaasvind
                            1. oorsake = laserasie, breuke, traksie, inspuitings, chirurgie
                          2. AX
                            1. volledige agtergrond
                              1. herevaluasies = NB
                                1. motorfunksie
                                  1. sensasie
                                    1. funksionele uitvalle - handfunksie
                                    2. radiale senuwee besering
                                      1. probleme
                                        1. motorverlies van ekstensore van MP-gewrigte, vingers, duim
                                          1. sensoriese verlies
                                            1. hipersensitief
                                            2. RX
                                              1. aanvanklike fase
                                                1. behou mobiliteit van gewrigte
                                                  1. dinamiese dorale MP-ekstensie spalk
                                                    1. nie-dominante hand - statiese gewrigsekstensiespalk
                                                    2. rekonstruktiewe fase
                                                      1. POP-spalk - pols 30 grade ekst, MP, PIP gewrigte in 30grade fleksie
                                                        1. pt beweeg DIP
                                                          1. 4weke - verwyder POP = statiese gewrig ekst spalk om tendons te beskerm
                                                            1. pasop vir kompensatoriese bewegings
                                                              1. komplikasies - verminderde gewrigsfleksie = dinamiese gewrigsflex spalk
                                                          2. mediane senuwee besering
                                                            1. probleme
                                                              1. motoriese en sensoriese verlies
                                                                1. duim opposisie afwesig
                                                                  1. afname in vingerfleksie en presisiebewegings
                                                                    1. karpaletonnel sindroom
                                                                    2. RX
                                                                      1. aanvanklike fase
                                                                        1. dinamiese duim opposisie spalk - forseer oor MP en nie 1e PIP
                                                                          1. hou webspasie = C-spalk
                                                                          2. rekonstruktiewe fase
                                                                            1. voorkom van edeem
                                                                              1. na 4 maande - dinamiese opposisie spalk vir 2 maande
                                                                              2. sensoriese rehab
                                                                          3. Ulnêre senuweebesering
                                                                            1. probleme
                                                                              1. krag- en reikgreep is swak
                                                                                1. verswakking van dorsale interossieue
                                                                                  1. klou hand (4e en 5e vingers)
                                                                                  2. RX
                                                                                    1. aanvanklike fase
                                                                                      1. statiese/dinamiese MP-flex spalk
                                                                                        1. voorkom besering - gebruik visuele kompensasie
                                                                                          1. skryfhulp
                                                                                            1. ROM van MP, PIP en DIP
                                                                                              1. sensoriese heropleiding
                                                                                              2. rekonstruktiewe fase
                                                                                                1. verlies van kraggreep
                                                                                                  1. verminderde funksionaliteit
                                                                                              Zusammenfassung anzeigen Zusammenfassung ausblenden

                                                                                              ähnlicher Inhalt

                                                                                              SUDECK'S ATROPHY, RSD AND CPRS
                                                                                              lizevanemmenis
                                                                                              RA - Gewrigsvervanging
                                                                                              lizevanemmenis