SUDECK'S ATROPHY, RSD AND CPRS

Description

final exam Fisies (hande) Mind Map on SUDECK'S ATROPHY, RSD AND CPRS, created by lizevanemmenis on 16/10/2013.
lizevanemmenis
Mind Map by lizevanemmenis, updated more than 1 year ago
lizevanemmenis
Created by lizevanemmenis about 13 years ago
180
0

Resource summary

SUDECK'S ATROPHY, RSD AND CPRS
  1. KLASSIFIKASIE
    1. tipe 1
      1. geen perifere senuwee besering
      2. tipe 2
        1. geassosieer met perifere senuwee besering
        2. tipe 3
          1. pyn in ander deel van arm, miofasiale sindroom
        3. simptome
          1. konstante pyn
            1. edeem
              1. verhoogde sweetafskeiding
                1. vel rooi en blink
                  1. afname in aktiewe beweging
                  2. RX
                    1. vertroue = NB
                      1. warm water, was bad
                        1. sagte massering
                          1. evaluasie en herevaluasie moet nie pt se pyn vererger nie
                            1. TENS, neurale mobilsasie, spieël terapie
                              1. edeem hantering
                                1. desensitisasie
                                Show full summary Hide full summary

                                Similar

                                PERIFERE SENUWEEBESERINGS
                                lizevanemmenis
                                RA - Gewrigsvervanging
                                lizevanemmenis