Karteikarten
Potensiele en kinetiese energie

Karten in diesem Stapel (8)
- 1Gee 'n definisie van: Elastiese potensiele energieDie enengie wat jy gebruik om 'n rekkie te trek word geberg as elastiese potensiele energie. Alles wat gerek, gedruk of opgewen word het elastiese potensiele energie

- 2chemiese potensiele energieEnige stof wat energie in 'n chemiese reaksie kan vrystel, het chemiese potensiele energie.

- 3Gee 'n definisie van: posisionele potensiele energieVoorwerpe het energie weens hul posisie. Ons noem dit posisionele potensiele energie. Bv koppie op die rand van n tafel

- 4Gee 'n definisie van: Joule (J)Eenheid waarin ons energie meet. Dit is baie klein en dus gebruik ons ook kilojoules (kJ) 1 kJ = 1000 J

- 5Watter soort energie vind ons in plante?Chemiese potensiele energie.

- 6Waar lees ons hoeveel energie daar in 'n pakkie kos is?Op die verpakkingsetiket
- 7Hoevel kJ moet 'n volwassene daaglike eet?8000 kJ
- 8Gee 'n definisie van: kinetiese energieDie energie wat 'n bewegende voorwerp het.

Informationen
- Beschreibung
- Grade 7 Nature science (Energie en verandering) Karteikarten am Potensiele en kinetiese energie , erstellt von Anzel Pansegrouw am 15/10/2014.
- Erstellt von
- Anzel Pansegrouw
- Aufrufe
- 780
- Bewertung