GoConqr has a new look! Let us know what you think.

Flashcards

Potensiele en kinetiese energie

Anzel Pansegrouw Nature science Grade 7 English 8 cards

Potensiele en kinetiese energie

Cards in this deck (8)

  1. 1Gee 'n definisie van: Elastiese potensiele energieDie enengie wat jy gebruik om 'n rekkie te trek word geberg as elastiese potensiele energie. Alles wat gerek, gedruk of opgewen word het elastiese potensiele energieGee 'n definisie van: Elastiese potensiele energie
  2. 2chemiese potensiele energieEnige stof wat energie in 'n chemiese reaksie kan vrystel, het chemiese potensiele energie.chemiese potensiele energie
  3. 3Gee 'n definisie van: posisionele potensiele energieVoorwerpe het energie weens hul posisie. Ons noem dit posisionele potensiele energie. Bv koppie op die rand van n tafelGee 'n definisie van: posisionele potensiele energie
  4. 4Gee 'n definisie van: Joule (J)Eenheid waarin ons energie meet. Dit is baie klein en dus gebruik ons ook kilojoules (kJ) 1 kJ = 1000 JGee 'n definisie van: Joule (J)
  5. 5Watter soort energie vind ons in plante?Chemiese potensiele energie.Watter soort energie vind ons in plante?
  6. 6Waar lees ons hoeveel energie daar in 'n pakkie kos is?Op die verpakkingsetiket
  7. 7Hoevel kJ moet 'n volwassene daaglike eet?8000 kJ
  8. 8Gee 'n definisie van: kinetiese energieDie energie wat 'n bewegende voorwerp het.Gee 'n definisie van: kinetiese energie

Information

Description
Grade 7 Nature science (Energie en verandering) Flashcards on Potensiele en kinetiese energie , created by Anzel Pansegrouw on 15/10/2014.
Views
780
Rating

Feedback

What is it about?

What do you think of the new look?

How do you like it?