Fichas
Persoonsname
Fichas del conjunto (49)
- 1'n vuil of slordige persoonslonskous
- 2iemand wat maklik en oor alles huiltjankbalie
- 3iemand wat nie wil saamwerk niedwarstrekker
- 4iemand wat altyd die donker kant van 'n saak sienpessimis
- 5die eerste vertoning van 'n rolprentpremière
- 6kritiek oor 'n boekresensie
- 7iemand wat kleintjies afknouboelie
- 8iemand wat narkose toedien by 'n operasienarkotiseur
- 9persoon wat pype en krane in 'n huis installeerloodgieter
- 10iemand wat briewe aflewerposbode
- 11iemand wat van avonture houavonturier
- 12iemand wat alles altyd perfek wil doenperfeksionis
- 13'n dronkaard of suiplap'n wynvlieg
- 14'n man wie se eggenote (vrou) oorlede iswewenaar
- 15iemand wat baie hard werkwerkesel
- 16'n vrou wie se eggenoot oorlede isweduwee
- 17'n ouerige man wat nog nie getroud is nie of nie wil trou nievrygesel
- 18iemand wat berig gee aangaande nuusgebeureverslaggewer
- 19iemand wat onder verdenking is dat hy of sy 'n misdaad gepleeg hetverdagte
- 20iemand wie se planne denkbeeldig en onuitvoerbaar isutopis
- 21iemand wat spesialiseer in siektes van die niere en urinekanaaluroloog
- 22'n alleenheerser wat dikwels met geweld en wreedheid heerstiran
- 23vertaler van 'n gesprek tussen mense wat nie mekaar se taal kan verstaan nietolk
- 24iemand wat 'n geleerde is ten opsigte van God en godsdiensteoloog
- 25'n persoon wat diere opstop of die kop of vel van 'n dooie dier so versorg dat dit uitgestal kan wordtaksidermis
- 26die persoon wat verantwoordelik is vir die ontvangs, bewaring en beheer van die geldtesourier
- 27die persoon wat ongesiens die woorde voorsê wanneer 'n akteur sy woorde vergeetsouffleur
- 28die persoon wat meubels (soos bank) met materiaal oortrek en ook gordyne verskafstoffeerder
- 29persoon wat alleen optree en sing of 'n instrument bespeelsolis
- 30'n persoon wat fyn, netjiese houtwerk doen en meubels maakskrynwerker
- 31iemand wat baie slordig isslonskous
- 32'n baie behendige dief wat goedere uit mense se sakke steelsakkeroller
- 33iemand wat opsetlik skade aan eiendom aandoensaboteur
- 34'n persoon wat bv. sy land verraai hetrenegaat
- 35die persoon wat opgelei is op x-straal foto's te neemradiograaf
- 36iemand wat baie sterk voel oor die suiwerheid van taalpuris
- 37'n kenner van vrugtepomoloog
- 38'n terggees; iemand wat streke op ander mense uithaalplatjie
- 39'n kinderdokter of kinderartspediater
- 40die persoon doen ook lykskouings en is 'n siektekennerpatoloog
- 41'n voorstander van wêreldvredepasifis
- 42iemand wie se bene of arms verlam isparapleeg
- 43'n opgeleide persoon wat beenbreuke en skeef gegroeide ledemate kan behandelortopeed
- 44'n opgeleide persoon wat bv. draadjies gebruik om skewe tande reg te maakortodontis
- 45'n persoon met 'n deeglike kennis van voëlsornitoloog
- 46'n persoon wat jou oë toets en oogsiektes kan behandeloptometris
- 47sien altyd die mooi en die blink kant raakoptimis
- 48'n deskundige op die gebied van gewasse en kankersonkoloog
- 49'n groot jagternimrod
Información
- Descripción
- graad 5 - 10 Afrikaans Fichas sobre Persoonsname, creado por Hannelie Oosthuizen el 01/05/2014.
- Creado por
- Hannelie Oosthuizen · may 2014
- Actualizado
- 1 ene 2017
- Visitas
- 1.166
- Valoración