¡GoConqr estrena diseño! Cuéntanos qué te parece.

Fichas

Lydende en bedrywende vorm

Etienne Britz Inglés 18 fichas

Fichas del conjunto (18)

  1. 1Wat is die bedrywende vorm van: Sy sal vandag daardie bal skop.Die bal sal deur haar geskop word.
  2. 2Wat is die bedrywende vorm van: Suzie gaan die rekenaar verkoop.Die rekenaar sal deur Suzie verkoop word.
  3. 3Wat is die bedrywende vorm van: Etienne sal sy skoolsak huis toe dra.Etienne se skoolsaak sal deur hom huistoe gedra word.
  4. 4Wat is die bedrywende vorm van: Die man speel speletjies.Die speletjies word deur die man gespeel.
  5. 5Wat is die bedrywende vorm van: Sy skink die Rooibos tee.Die tee word deur haar geskink.
  6. 6Wat is die bedrywende vorm van: Die kind speel met sy Pokemon kaarte.Die Pokemon kaarte word deur die kind gespeel.
  7. 7Wat is die bedrywende vorm van: Link het getik op sy sleutelbord.Die sleutelbord is deur Link op getik.
  8. 8Wat is die bedrywende vorm van: Georgie het die bal geslaan.Die bal is geslaan deur Georgie.
  9. 9Wat is die bedrywende vorm van: Die onderwyser het die kind geslaan.Die kind is geslaan deur die onderwyser.
  10. 10Wat is die lydende vorm van: Die sleutel word gebruik deur Piet.Piet gebruik die sleutel.
  11. 11Wat is die lydende vorm van: Die bal word geskop deur Solid Snake.Solid Snake skop die bal.
  12. 12Wat is die lydende vorm van: Die kraan word reggemaak deur Mario.Mario maak die kraan reg.
  13. 13Wat is die lydende vorm van: Jou rekenaar sal deur Etienne reggemaak word.Etienne sal jou rekenaar regmaak.
  14. 14Wat is die lydende vorm van: Die blomme sal vanmiddag deur Danie geruik word.Danie sal vanmiddag die blomme ruik.
  15. 15Wat is die lydende vorm van: Die papier sal gegooi word deur Luke.Luke sal die papier gooi.
  16. 16Wat is die lydende vorm van: Die deur is deur Sara gebreek.Sara het die deur gebreek.
  17. 17Wat is die lydende vorm van: Die muis is deur Janie doodgemaak.Janie het die muis doodgemaak.
  18. 18Die Coke is gedrink deur Etienne.Etienne het die Coke gedrink.

Información

Descripción
Fichas sobre Lydende en bedrywende vorm, creado por Etienne Britz el 23/10/2014.
Creado por
Etienne Britz
Visitas
231
Valoración

Escríbenos

¿Sobre qué es tu mensaje?

¿Qué te parece el nuevo diseño?

¿Te gusta?