Flashcards
Lydende en bedrywende vorm
Flashcards do conjunto (18)
- 1Wat is die bedrywende vorm van: Sy sal vandag daardie bal skop.Die bal sal deur haar geskop word.
- 2Wat is die bedrywende vorm van: Suzie gaan die rekenaar verkoop.Die rekenaar sal deur Suzie verkoop word.
- 3Wat is die bedrywende vorm van: Etienne sal sy skoolsak huis toe dra.Etienne se skoolsaak sal deur hom huistoe gedra word.
- 4Wat is die bedrywende vorm van: Die man speel speletjies.Die speletjies word deur die man gespeel.
- 5Wat is die bedrywende vorm van: Sy skink die Rooibos tee.Die tee word deur haar geskink.
- 6Wat is die bedrywende vorm van: Die kind speel met sy Pokemon kaarte.Die Pokemon kaarte word deur die kind gespeel.
- 7Wat is die bedrywende vorm van: Link het getik op sy sleutelbord.Die sleutelbord is deur Link op getik.
- 8Wat is die bedrywende vorm van: Georgie het die bal geslaan.Die bal is geslaan deur Georgie.
- 9Wat is die bedrywende vorm van: Die onderwyser het die kind geslaan.Die kind is geslaan deur die onderwyser.
- 10Wat is die lydende vorm van: Die sleutel word gebruik deur Piet.Piet gebruik die sleutel.
- 11Wat is die lydende vorm van: Die bal word geskop deur Solid Snake.Solid Snake skop die bal.
- 12Wat is die lydende vorm van: Die kraan word reggemaak deur Mario.Mario maak die kraan reg.
- 13Wat is die lydende vorm van: Jou rekenaar sal deur Etienne reggemaak word.Etienne sal jou rekenaar regmaak.
- 14Wat is die lydende vorm van: Die blomme sal vanmiddag deur Danie geruik word.Danie sal vanmiddag die blomme ruik.
- 15Wat is die lydende vorm van: Die papier sal gegooi word deur Luke.Luke sal die papier gooi.
- 16Wat is die lydende vorm van: Die deur is deur Sara gebreek.Sara het die deur gebreek.
- 17Wat is die lydende vorm van: Die muis is deur Janie doodgemaak.Janie het die muis doodgemaak.
- 18Die Coke is gedrink deur Etienne.Etienne het die Coke gedrink.
Informações
- Descrição
- FlashCards sobre Lydende en bedrywende vorm, criado por Etienne Britz em 23-10-2014.
- Criado por
- Etienne Britz
- Visualizações
- 231
- Avaliação