Chemiese verandering Eenheid 2 (iii)

elnepotgieter
Mind Map by , created over 5 years ago

Grade 12 Fisiese Wetenskap Mind Map on Chemiese verandering Eenheid 2 (iii), created by elnepotgieter on 02/27/2014.

222
0
0
Tags
elnepotgieter
Created by elnepotgieter over 5 years ago
English / FRUIT
Jan Laxckey
Math's Core 1
mitchcharlie
AQA GCSE Chemistry Unit 2
Gabi Germain
What are they doing?
Tamara Urzhumova
Romeo & Juliet Quotes
Lucy Hodgson
Chemiese verandering Eenheid 2 (i)
elnepotgieter
Chemiese verandering Eenheid 2 (ii)
elnepotgieter
Chemiese Verandering Flashcards
elnepotgieter
THEMES IN KING LEAR
Sarah-Elizabeth
The Norman Conquest 1066-1087
adam.melling
Chemiese verandering Eenheid 2 (iii)
1 Gemeenskaplike Iooneffek:
1.1 As twee verkillende oplossings dieselfde ioon bevat, word die ioon 'n gemeenskaplike ioon genoem
1.2 Byvoeging van 'n oplossing met 'n gemeenskaplike ioon: - Verhoog die konsentrasie van die ioon. - Bevoordeel die reaksie wat die ioon as reaktans gebruik, en dus die ioonkonsentrasie verlaag.
2 Die effek van die byvoeg van oplossings by 'n ewewigsisteem:
2.1 In 'n oplossing word ewewig beïnvloed deur:
3 Ewewig in die industrie:
3.1 Optimale reaskietoestande vir die Haberproses:
3.1.1 - Temperatuur: +- 450 grade celsius - Druk: +- 200 atm - Katalisator: Fe (yster) of FeO (yster(II)oksied)
3.2 Optimale reaksietoestande vir die Kontakproses:
3.2.1 - Temperatuur: +- 450 grade celsius - Druk:+- 1 - 2 atm - Katalisator: V2O5 (vanadiumpentoksied)
4 *** MAAK SEKER OOR SIMBOLE EN FORMULES IN HANDBOEK BLADSY 336

Media attachments