Taalkundige diversiteit

Description

Mind Map on Taalkundige diversiteit, created by monicabotes on 24/03/2014.
monicabotes
Mind Map by monicabotes, updated more than 1 year ago
monicabotes
Created by monicabotes almost 12 years ago
341
0

Resource summary

Taalkundige diversiteit
  1. Wat vorm diversiteit:
    1. Kultuur:
      1. Ras en etnisiteit
        1. Taal
          1. Geloof
            1. Geskiedenis
            2. Intellektuele faktore:
              1. Intellektuele gestremdhede
                1. Intelligensie
                2. Fisiese faktore:
                  1. Seks
                    1. Ontwikkelingstadiums
                      1. Fisiese gestremdhede
                      2. Sosio-ekonomiese faktore:
                        1. Geografiese area
                          1. Familie-struktuur
                            1. Inkomste
                              1. Opvoeding
                                1. Beroep
                                  1. Rykdom
                              2. Redes vir diversiteit:
                                1. Historiese faktore
                                  1. Kolonisasie
                                    1. Setlaars
                                  2. Migrasie
                                    1. Gedwing
                                      1. Vrywillig
                                      2. Produksie
                                        1. Myne
                                        2. Beleid
                                          1. Segregasie
                                            1. Regstellende aksie
                                          2. Demokratisering
                                            1. Afskaffing van beperkte wette
                                              1. Oop grense
                                            2. Taal:
                                              1. Variasies
                                                1. Standaard
                                                  1. Verskeidenheid gepraat deur meeste opgevoede T1-sprekers. Grammatika en uitspraak aanvaar as tipies.
                                                  2. Dialek
                                                    1. Dieselfde taal, sistematiese verskille in woordeskat, grammatika en uitspraak. Beperk tot sekere geografiese streke/sosiale groepe.
                                                    2. Idiolek
                                                      1. Unieke eienskappe van elke individuele spreker: keuse van uitspraak, stem en spraak ritme.
                                                    3. Ontwikkeling
                                                      1. Moedertaal invloed
                                                        1. Fossilering
                                                          1. n' Proses wat plaasvind wanneer 'n verkeerde grammatika/taalkundige funksie 'n permanente deel van hul toespraak of skrif word.
                                                          2. Fout tolleransie
                                                            1. Akkuraatheid teenoor vlotheid
                                                              1. Affektiewe filter
                                                              2. Tweetaligheid
                                                                1. Taal van onderrig wat nie die moedertaal is nie.
                                                              3. Kodewisseling
                                                                1. Gebruik van twee tale binne dieselfde gesprek. Kom onbewustelik voor
                                                                  1. Snellers:
                                                                    1. Hoflikheid, omgewing, sensitiewe onderwerpe.
                                                                    2. Doel:
                                                                      1. Veilig instruksies oordra, hindernisse uit te sluit, toon vertroue, multikulturele klaskamer.
                                                                      2. Beskou as:
                                                                        1. Gebrek aan opvoeding, onteerd vorm van kommunikasie, informele gesprek.
                                                                      3. Beleid
                                                                        1. Verklaring, plan of gids vir aksie. Nie 'n wet nie.
                                                                          1. Beklemtoon:
                                                                            1. Kulturele en morele waardes.
                                                                          2. Taal beleid
                                                                            1. UNESCO
                                                                              1. Onderwys is 'n fundamentele reg, reg op onderwys van goeie gehalte sonder diskriminasie, vryheid van keuse.
                                                                              2. Suid-Afrikaanse Grondwet, Suid-Afrikaanse Skole wet, Taal-in-onderwys beleid, beheerligaam en onderwyser.
                                                                              3. Grondwet van Suid-Afrika:
                                                                                1. Reg op onderwys in taal van hul keuse waar moontlik.
                                                                                  1. Reg om eie kultuur en taal te kies.
                                                                                    1. Artikel 31 erken kulturele, godsdienstige, en taalkundige regte van gemeenskap.
                                                                                      1. Beheerliggaam van openbare skole kan die taalbeleid van die skool, inderhewig aan die Grondwet bepaal.
                                                                                      2. Diversiteit: Behels aanvaarding en respek teenoor almal. Erkenning van individuele verskille.
                                                                                        Show full summary Hide full summary

                                                                                        Similar