Zusammenfassung der Ressource
Frage 1
Frage
Wat is 'biodiversiteit'?
Antworten
-
Die manier waarop mikrobes aangewend word om 'n spesifieke proses tot ons voordeel toe te pas
-
Aantal verskillende spesies in verskeidenheid habitatte en gemeenskappe
-
Waar twee of meer organismes saamleef
Frage 2
Frage
Gee een term vir die volgende: Leef op organiese voedsel in die omgewing
Antworten
-
Heterotrofies
-
Outotrofies
-
Saprofities
Frage 3
Frage
Gee een term vir die volgende: Simbiotiese verhouding waarbei albei organismes voordeel trek
Antworten
-
Parasities
-
Mutualisme
-
Prokarioties