Afrikaans poem questions

Description

Flashcards on Afrikaans poem questions, created by Danica Doliveira on 30/10/2014.
Danica Doliveira
Flashcards by Danica Doliveira, updated more than 1 year ago
Danica Doliveira
Created by Danica Doliveira over 9 years ago
139
0

Resource summary

Question Answer
Godsdiens? *Die egpaar is baie godsdiens *hulle lees elke aand na ete hulle bybel *Daar is ook 'n bekende bybelvers bo hulle bed geraam
Metafoor en hoekom dit is effektief? "haar hande vou 'n stopskulde in syne as sy bid" dit is effektief wan dit gee vir ons beeld van hoe hulle hande gevou is.
Personifikasie? In reel 1 en 2 " 'n klien hoemuurhuisie half toe-oog ingekruip
Eenvoudige lewe? *Die egpaar is nie welgesteld nie * hulle leef n eenvoudige lewe in 'n klein huis. *hulle gebruik goedkoop seep om geld te spaar *sy gebruik ook omgesoomde meelsakkies vir vadoeke.
Klanknabootsing "klap- klap" dit is die geluid wat die windpomp maak
My en ek. Die "my en ek" wat met hoofletters geskryf en is verwys na god / teken van respek.
Die kontak met buitewereld in die ou dae was die enigste kontak met buitewereld die telefoon en radio
Die bou van die gedig? *Uit twaalf koeplette en elke koeplet rym *die rymskema is paarrym *dit is funksioneel omdat dit is verwys na die egpaar wat gelukkig is met hulle eenvoudige lewe
Die term 5:12 *Dit gebruik om te wys dat die egpaar 'n bepaalde roetine het. *die man kom elke dag presies twaalf oor vyf by die huis.
Gebruik van verkleinwoorde * dit gebruik om te pas by die eenvoudige leefstyle van die egpaar *dit is funksioneel omdat dit die eenvoudige en rustige leefstyl van die egpaar beklemtoon
Kontras?` *Kontras tussen strofe 4 en 8 *strofe 4 -gesels die egpaar oor hulle eie en plaaslike nuus. nuus was het vir hulle belangrik is *stroke 8 _luister na die man na die wereld nuus op die radio. dit is belangrik nuus wat in die hele wereld aangaan
Vergelyking? en hoekom dit is effektief? in strofe 7: dit is effektief want almal weet hoe lyk n brood wat besig om te rys.
Show full summary Hide full summary

Similar

Poppies - Jane Weir
Jessica Phillips
Flag - John Agard
Jessica Phillips
Belfast Confetti - Ciaran Carson
Jessica Phillips
Futility - Wilfred Owen
Jessica Phillips
FAVORITE WEEKEND ACTIVITIES
sheena garcia
Poetic Devices
erinpalmer
Extract from Out of the Blue - Simon Armitage
Jessica Phillips
A2 Philosophy - Key Words
jessica.kenmore
Exposure - Wilfred Owen
Samira Choudhury
A Coffin - is a small Domain
Alanna Pearson
Wider Reading Poetry Quotes
sarahsing