Created by belindalombard
over 10 years ago
|
||
Question | Answer |
Kuns elemente | Lyn Fatsoen Kleur Toonwaarde Tekstuur Vorm |
Lyn | - Punte wat verbind is - Buitenste lyne van fatsoene |
Klassifikasie van lyne | Reguit lyne Geboe lyne Ander Emosies Fisiese kwaliteite |
Reguit lyne | Verktikaal Horisontaal Diagonaal |
Fatsoen | - Lyne is nodig - 2-dimensioneel - Lengte en breedte - Slegs buitelyn (geen detail) |
Natuurlike Fatsoene | Onreelmatige lyne |
Mensgemaakte Fatsoene | Streng , reguit , geometriese lyne |
Positiewe Fatsoene | Donker, soliede "gevulde" ruimtes |
Negatiewe Fatsoene | Lee ruimtes of spasies tussen die donker dele |
Kleure en Emosies | Verskillende kulture, gemeenskappe en individue interpreteer dit verskillend |
Kleur simboliseer | Nie verbale inligting |
Primere kleure | Rooi Blou Geel |
Sekondere Kleure | Pers Groen Oranje |
Tersiere kleure | Rooi-oranje Geel-oranje geel-groen Blou-pers Rooi-pers Blou-groen |
Tint | Wit word bygevoeg |
Skakering | Swart word bygevoeg |
Komplimentere kleure | Oorkant mekaar in die kleurwiel |
Geboe lyne | Kurwes Kronkels Sirkels Spirale |
Analoe kleure | Langs mekaar in die kleurwiel |
Monochromatiese kleure | Een kleur met skakerings en tinte |
Warm kleure | Rooi-pers Rooi Rooi-oranje Oranje Oranje-geel Geel |
Koel kleure | Pers Blou-pers Blou Blou-groen Groen Geel-groen |
Toonwaarde | Die manier waarop lig op voorwerpe val |
Toonwaarde (definiesie) | Die graad van lig en donker van kleure in 'n kunswerk |
Gladde oppervlaktes | Weerkaats lig maklik Ons sien verligte dele |
Growwe oppervlaktes | Absorbeer lig |
Tesktuur (verwys) | Oppervlakte-kwaliteit van die kunswerke Hoe dit voel |
Hoe kan dit voel/lyk (tekstuur) 16 | Grof , ongelyk , pelsagtig , sponsagtig , taai , hard , nat , skerp , stomp , rimpelend , harig , vlokkerig , doringrig , fluweelagtig , glad , blink |
Tasbare tekstuur | 3D kuns Letterlik |
Visuele tekstuur | 2D Tegnieke deur kunstenaar |
Vorm | 3D |
Vorm neem.. | Spasie in |
Dit het: (vorm) | Lengte Breedte Diepte Hoogte Wydte |
Ander eienskappe van Lyne | Lank Kort Dik Dun Gebroke |
Emosies by lyn | Gespanne / senuweeagtig Kwaad/woedend/aggresief Besig Sensitief/sag Hard |
Fisiese kwaliteite | Vry-vloeiend Rukkerig Woes Stil Presies Styf Los Rof |
Want to create your own Flashcards for free with GoConqr? Learn more.