EBW: Onderwerp 4, Gr7 (KABV)

Description

Mind Map on EBW: Onderwerp 4, Gr7 (KABV), created by mvloch on 14/06/2014.
mvloch
Mind Map by mvloch, updated more than 1 year ago
mvloch
Created by mvloch almost 10 years ago
910
2

Resource summary

EBW: Onderwerp 4, Gr7 (KABV)
  1. Formele + informele besighede:
    1. Land A = ontwikkelende land
      1. daar is min industrialisasie
        1. mense het lae lewenstandaard
          1. gemiddelde inkomste per persoon = laag
            1. werk 'n groot persentasie vd mense vir hulself in klein besighede +- 70%
              1. meeste Afrika lande
        2. informele besighede / sektor
          1. word nie deur wette verbind omdat hulle lae inkomste verdien
        3. Land B = ontwikkelde land
          1. gevorderde industrialisasie + tegnologie
            1. mense het hoë lewenstandaard
              1. gemiddelde inkomste per persoon = hoog
                1. meeste van mense werk in groot besighede = dra by tot ekonomie
                  1. meeste lande in Wes-Europa
            2. formele besighede / sektor
              1. betaal belasting + regering monitor en reguleer
          2. Handelsbesighede:
            1. maak geld uit handel van goedere
              1. verkoop produkte aan kleinhandelaars / klante
                1. bv. supermarkte, klerewinkels
            2. Vervaardigingsbesighede:
              1. maak geld uit vervaardiging van goedere
                1. verkoop goedere aan kleinhandelaars
                  1. gewoonlik nie direk aan kliënte nie
                    1. bv. selfoonfabrieke, motorvervaardigers
              2. Diensondernemings:
                1. maak geld uit verkoop van dienste
                  1. bv. hotelle, motorhuurbesighede
                2. Informele besighede voordele + nadele:
                  1. Voordele:
                    1. eienaar betaal min of geen belasting nie
                      1. besigheid verskaf werk
                        1. besighede verlig armoede
                          1. maklik om te begin, want hulle is klein
                            1. goedkoop om te bedryf
                              1. dra by tot ekonomie
                    2. Nadele:
                      1. eienaar dra nie deur middel van belasting by tot bestuur van land nie
                        1. besighede word nie gereguleer nie en dit maak hulle potensieel gevaarlik en onwettig
                    3. Formele besighede voordele + nadele:
                      1. Voordele:
                        1. toegang tot groot markte
                          1. toegang tot krediet
                            1. toegang tot regsondersteuning
                              1. skep werksgeleenthede
                                1. dra by tot ekonomie
                        2. Nadele:
                          1. duur om te begin
                            1. duur om te bedryf
                              1. moet belasting betaal
                                1. eienaars moet geskool + opgelei word
                        3. Die rol van formele en informele besighede as produsente + verbruikers:
                          1. huishoudings produseer produksiefaktore + verbruik besighede se goedere + dienste
                            1. formele + informele besighede verbruik produksiefaktore + produseer goedere + dienste vir huishoudings
                          2. Effek van natuurrampe op formele + informele besighede:
                            1. aardbewing + tsoenami in Indonesië 16 Desember 2004
                              1. aardbeging + tsoenami in Japan 11 Maart 2011
                              2. groot effek want:
                                1. vernietig eiendom + infrastruktuur = duur om te herbou
                                  1. besigheids eienaars verdien nie inkomste terwyl besighede herbou word nie
                                    1. het negatiewe effek op land se ekonomie = mense wil nie meer daar belê of gebied besoek nie
                                      1. verander dikwels manier waarop mense lewe = beteken besighede sal dalk nie weer suksesvol wees nie
                                2. Bv. :
                                  1. tsoenami + aardbewing aan kus van Thailand
                                    1. toerisme vorm 5,4% van Thailand se BBP
                                      1. besighede = van toerisme afhanklik om te oorleef
                                        1. toerisme is geaffekteer
                                          1. besighede kon nie meer na tsoenami oorleef nie
                                            1. toeriste het nie meer soontoe gegaan nie
                                    2. woordelys = ekonomies aktief: wanneeer iemand werk of arbeid soek
                                    3. Effek van gesondheidsepidemies op formele + informele besighede:
                                      1. grootste effek = MIV / vigs
                                        1. SA se MIV / vigs besmettingskoers is 1 van hoogstes in wêreld
                                        2. raak besighede op volgenede maniere:
                                          1. informele besighied bestaan uit net 1 mens. as daardie persoon siek is kan hulle hulself + hul families nie onderhou nie
                                            1. as 1 van werknemer se famililede siek is moet hy / sy die familielid versorg en dit kan hoe hy sy werk doen beïnvloed
                                              1. huishoudings met besmette persoon gebruik hul spaargeld om vir daardie persoon te sorg. daardie geld sou kon bydrae tot land se ekonomie deur om in n bank belê te word
                                                1. siek werkers = nie produktief nie. dit daal besigheid se produktiwiteit
                                                  1. staatbesteding aan gesondheidsorg neem toe = beteken dat besteding in ander gebiede van ekonomiese groei moet daal
                                        Show full summary Hide full summary

                                        Similar

                                        Jekyll and Hyde
                                        elliesussex
                                        BIOLOGY B1 3
                                        x_clairey_x
                                        Aparatos y sistemas del cuerpo humano
                                        Mai Sin Más
                                        A Level Chemistry Unit 1 - Organic Chemistry
                                        charlottehyde
                                        An Inspector Calls
                                        Georgia 27
                                        All AS Maths Equations/Calculations and Questions
                                        natashaaaa
                                        B1.1.1 Diet and Exercise Flash Cards
                                        Tom.Snow
                                        Plant and animal cells
                                        Tyra Peters
                                        Chemistry 1
                                        Peter Hoskins
                                        SFDC App Builder (76-100)
                                        Connie Woolard
                                        Core 1.3 Energy Generation, Storage and Use
                                        T Andrews