NW: Eenheid 1 - 2, Gr7 (KABV)

Description

Mind Map on NW: Eenheid 1 - 2, Gr7 (KABV), created by mvloch on 18/07/2014.
mvloch
Mind Map by mvloch, updated more than 1 year ago
mvloch
Created by mvloch almost 10 years ago
274
0

Resource summary

NW: Eenheid 1 - 2, Gr7 (KABV)
  1. Hernubare en nie-hernubare energiebronne:
    1. energie word op verskilende maniere gestoor
      1. bron van energie = energiestoor wat op verskillende plekke + maniere gebruik kan word
        1. Nie-hernubare energiebronne= energie wat nie vervang kan word wanneer dit opgebruik is nie.
          1. bv: fossielbrandstowwe
            1. kernbrandstowwe
              1. uraan
              2. steenkool
                1. olie
                  1. aardgas
              3. word in aardkors aangetref
                1. vooraad = beperk
              4. Hernubare energiebronne= voordurend beskikbaar + kan nie opgebruik word nie as ons dit verantwoordelik gebruik
                1. bv. hidrokrag (water)
                  1. wind
                    1. sonlig
                      1. biobrandstof (hout)
          2. Fossielbrandstowwe:
            1. enige stof wat gebruik word om energie te verskaf = brandstof
              1. olie, steenkool + aardgas = gevorm toe plante miljoene jare gelede geleef + gefossileer het
                1. steenkool = 300 miljoen jaar gelede uit bome gevorm in Karboon-tydperk
                  1. toe bome dood is het hulle in moerasse geval + deur ander planmateriaal bedek voordat hulle kon ontbind
                    1. met die hoë druk het dit in steenkool verander
                      1. olie + gas = soortgelyke manier gevorm, maar dit was net klein seediertjies + plante wat dood gegaan het en op seebodem opgegaar het
              2. Hoe steenkool gevorm is:
                1. 1. Ongeveer 300 miljoen jaar gelede het plante in moerasse doodgegaan + daar opgehoop sodat plantmateriaal gevorm het.
                  1. 2. Oor miljoene jare is sediment, bestaande uit sand + rotse, deurwater, ys + wind vervoer + bo-op plantmateriaal agtergelaat
                    1. 3. Soos lae sand + rots verhard het is afsettingsgesteentes gevorm + plantmateriaal is saamgepers totdat dit tot steenkool gefossileer het.
                      1. 4. Af + toe beweeg aardkors + forseer steenkoollae na oppervlak. Dit vat +- 60 meter van ontbinde plantegroei om 1 meter steenkool te vorm.
                2. petrol + diesel kom van olie + steenkool
                  1. plastiek = van olie + steenkool
                    1. gebruik steenkool om energie op te wek
                3. Nie-hernubare energiebronne:
                  1. Kernbrandstowwe:
                    1. uraan word in kernaanlegte gebruik om elektrisiteit op te wek
                      1. uraan word uit uraanerts otgin om as brandstof gebruik te word
                        1. beperkte hoeveelheid uraan op aarde
                    2. Hoe olie + gas gevorm is:
                      1. 1. Miljoene jare gelede het klein organismes in see gesterf + na seebodem gesak
                        1. 2. Hul liggame is deur sediment bedek + geleidelik deur afsettingsgesteentes saamgepers
                          1. 3. Oorblyfsels van organismes het in gas / klein druppeltjies olie verander. Dit het deur poreuse rots opgestoot totdat dit laag nie-poreuse rots bereik het (omdat olie + gas ligter as rotse is
                            1. 4. Olie + gas het daar vasgevang gebly totdat geoloë daardeur geboor het
                    3. Hernubare energiebronne:
                      1. Sonlig:
                        1. sonpaneel op dak gebruik energie van son om water deur dag warm te maak
                          1. warm water word in warmwatersilinder geberg
                            1. verhittingspoel in warmwatersilinder skakel outomaties op bewolkte+ reëndae aan
                              1. sonselle / fotovoltaïse selle = sit sonenergie in elektrisiteit
                                1. sonselle kan elektrisiteit verskaf in ver gebiede wat nie aan nasionale elektrisiteitsvoorsieningstelsel verbind is nie
                                  1. sonlig = gratis, maar sonpanele + batterye om elektrisiteit in te stoor = duur
                        2. Biobrandstof:
                          1. sluit alle plantmateriaal in soos hout, landbouavfal, papieravfal ens.
                            1. word gebruik om vloeibare brandstowwe te maak of elekrtisiteit + warmte te genereer
                              1. alkohol kan van mielies + suiker gemaak word + kan by petrol as brandstof vir motors gevoeg word
                                1. olie van sonneblomsade kan by diesel gevoeg word
                                  1. hout kan slegs hernubare energiebron wees as dit goed gebruik word
                                    1. as bome afgekap word moet dit met nuwe bome vervang word
                          2. Hidrokrag:
                            1. water wat in dam opgegaar word bevat baie energie
                              1. wanneer water deur turbine val, word energie gebruik om elektrisiteit op te wek
                            2. Wind:
                              1. son se energie verwarm atmosfeer + veranderinge veroorsaak winde
                                1. energie in wind kan gebruik word om lemme van windturbine / windpomp te draai
                                  1. energie van bewegende lemme word in elekrtisiteit omgesit
                                    1. daar is ook windplase met > 100 windturbines
                                      1. wind waai nie altyd teen regte spoed om elektrisiteit op te wek nie
                            3. Figuur 3.1.2 - 3.1.4 + 1 na 3.1.4, 3.2.4.
                              1. Potensiële energie:
                                1. energie kan op verskillende plekke gestoor word
                                  1. potensiële energie = gebergde enegrie wat beskikbaar is a.g.v. voorwerp se posisie / toestand
                                    1. Bv.:
                                      1. Spiraalvere + uitgerekte rekkies. Sommige horlosies het vere wat opgewen kan word. Rekkies het potensië energie as jy hulle uitrek
                                        1. voorwerp kry potensiële energie a.g.v. posisie m.b.t. ander liggaam met massa bv. aarde. Voorwerp het energie as dit aarde se oppervlak is. As voorwerp opwaarts beweeg neem energie toe, maar as voorwerp afwaarts beweeg neem energie af
                                          1. Sel / battery. Chemikalieë in sel kan reageer om gestoorde energie vry te stel + elektriese stroom te verskaf
                                            1. Brandstowwe, soos fossielbrandstowwe, het groot hoeveelhede gestoorde energie. Wanneer brandstof brand word energie vrygestel
                                              1. Kos stoor energie - liggaam gebruik energie om gte beweeg + te lewe.
                                2. Kinetiese energie:
                                  1. dis energie wat voorwerp het a.g.v. sy beweging.
                                    1. hoe vinniger voorwerp beweeg hoe meer energie het dit
                                      1. potensiële energie word omgesit in kinetiese energie
                                        1. Bv.:
                                          1. Uitgerekte rekkie = wanneer dit terugspring
                                            1. voorwerp op rand van tafel = as dit val
                                              1. wind wat waai
                                                1. water in waterval wat afval
                                                  1. voertuie wat van een plek na ander beweeg
                                                    1. Elektrisiteit in elektriese stroom wat deur stroombaan vloei
                                  2. Potensiële + kinetiese energie in stelsels:
                                    1. energie kan van 1 plek na ander vloei / oorgedra word
                                      1. energie-oordragte vind binne-in energiestelsel plaas
                                        1. stelsel bastaan uit groep dele wat saamwerk om sekere taak te verrig
                                          1. terwyl stelsel werk word energie tussen stelsel se dele oorgedra
                                            1. energie word van 1 vorm na ander omgeskakel
                                              1. dinge gebeur wanneer energie oorgedra word
                                                1. flits = voorbeeld van elektriese stelsel
                                                  1. gloeilamp skyn wanneer aangesakakel word
                                                    1. elektriese stroom dra energie van batterry na gloeilamp. Gloeilamp sit energie na lig + warmte oor.
                                    2. Potensiële + kinetiese energie in meganiese stelsels:
                                      1. meganiese stelsel = stel voorwerpe wat saamwerk om arbeid te verrig bv. enige masjien. Dit kan stoot / trek.
                                        1. terwyl masjien werk word potensiële energie in kinetiese enegie, + omgekeerd, omgesit
                                          1. kinetiese energie kan van 1 voorwerp na ander oorgedra word
                                            1. die totale potensiële + kinetiese energie = meganiese energie + dit bly konstant in geslote stelsel
                                        2. Voorwerp wat val:
                                          1. as voorwerp opgelig word neem sy energie toe
                                            1. as voorwerp val word potensiële na kinetiese energie omgesit
                                              1. Bv.:
                                                1. water in dam = potensiële energie. Water val op turbine = kinetiese energie. Kinetiese word dan in elektrisiteit in hidroëlektriese kragstasie omgesit
                                          2. Stelsels met elastiese energie:
                                            1. potensiële energie in elasatiese voorwerp kan in kinetiese energie omgesit word
                                              1. bv. Kettie / voëlrek
                                                1. jy rek kettie om potensiële energie te kry en los dit vir kinetiese energie
                                            2. Skêr:
                                              1. wanneer jy papier sny verrig jy arbeid op skêr se lemme
                                                1. kinetiese energie word van hande deur skêr na papier oorgedra
                                              2. Krieketnbal en kolf:
                                                1. krieketbal het kinetiese energie as krieketkolf dit tref
                                                  1. energie van bal word oorgedra na kolf
                                                    1. kolf verander na rigting van bal + dra kinetiese energie na bal oor
                                              3. Potensiële + kinetiese energie in termiese stelsels:
                                                1. energie word oorgedra weens verskil van temperatuur in stelsel se dele
                                                  1. deeltjies waaruit voorwerp bestaan beweeg altyd = kinetiese energie
                                                    1. warmte van voorwerp is gemiddelde kinetiese energie van sy deeltjies
                                                      1. in warm voorwerp beweeg deeltjies vinnig dus hoë temparatuur + baie kinetiese energie
                                                        1. in koue voorwerp beweeg deeltjies stadig dus min kinetiese energie
                                                  2. Kers verhit water:
                                                    1. oordrag van warmte verhoog voorwerp se warmte-energie
                                                      1. brandende kers onder blikkie koue water gee warmte-energie van die kersvlam na die blikkie. Energie word na water oorgedra + die proses is verhitting = interne energie
                                                    2. Koppie tee wat afkoel:
                                                      1. warm tee = baie interne energie
                                                        1. as dit in kamer gelos word sal dit tot kamertemperatuur afkoel
                                                    3. Potensiële + kinetiese energie in elektriese stelsels:
                                                      1. elektriese stroom dra energie van battery na komponent in stroombaan oor
                                                        1. daar is baie elektriese stelsels wat elektrisiteit gebruik en dit in lig-, warmte-, klank- en ander nuttige vorms van energie omsit
                                                        2. Gloeilampe + verhittingselemente:
                                                          1. in gloeilamp vloei elektriese stroom deur dun filament
                                                            1. stroom dra elektrisiteit oor na filament + dit sit energie oor na warmte en lig om
                                                              1. verhittingselemente in stowe, verwarmers + ketels werk ook so
                                                          2. Elektriese motors:
                                                            1. stroom vloei deur drade tussen magnete
                                                              1. elektriese energie word in kinetiese energie omgesit + skakel motor aan
                                                                1. elektriese motors word in baie ander toestelle gtevind: wasmasjiene, haardroërs
                                                            2. Batterye:
                                                              1. battery is bron van potensiële energie
                                                                1. wanneer battery aan stroom gekoopel word, kan dit 'n gonser, elektriese motor aktiveer
                                                              2. Elektrolise:
                                                                1. elektriesiteit word gebruik om chemikalieë in proses wat elektrolise genoem word te ontbing
                                                                  1. elektrolise van tafelsoutoplsossing word in nywerheid in chloor-alkaliproses gebruik
                                                                    1. produkte is chloorgas, waterstofgas + bytsoda
                                                              3. Potensiële + kinetiese energie in biologiese stelsels:
                                                                1. alle lewendesorganismes is biologiese stelsels
                                                                  1. hul energie kom van kos wat hulle eet
                                                                  2. Die menslike liggaam:
                                                                    1. kos voorsien ons energiebehoeftes
                                                                      1. kos het potensiële energie
                                                                        1. liggaame breek kosdeeltjies af om nergie vir beweging te verskaf
                                                                          1. omsetting vind in ons liggaamselle gedurende proses respirasie plaas
                                                                  3. Wet van Energiebehoud:
                                                                    1. kan nie energie skep / opgebruik nie
                                                                      1. daar is altyd dieselfde hoeveelheid energie op aarde
                                                                        1. proses kan 1 soort energie na ander omsit / van 1 voorwerp na ander oordra
                                                                          1. energie kan in stelsel oorgedra word wanneer verskillende dele van stelsel in wisselwerking met mekaar is + veranderinge verooorsaak
                                                                      2. Die Wet op Energiebehoud lui : energie kan nie geskep of vernietig word nie; dit kan slegs tussen stelsels oorgedra word
                                                                      Show full summary Hide full summary

                                                                      Similar

                                                                      Aimsir Láithreach
                                                                      emilydonnelly99
                                                                      The Elements of Drama
                                                                      amz.krust
                                                                      Biology: B2.1, cells and simple cell transport; B2.2, tissues, organs and organ systems
                                                                      Henry Kitchen
                                                                      Organic Chemistry Functional Groups
                                                                      linpubotwheeds
                                                                      Exam 2- High Renaissance/Baroque
                                                                      Rachel Masingill
                                                                      Edexcel Biology chapter 1
                                                                      Anna Bowring
                                                                      Sociology - Crime and Deviance - Feminists
                                                                      josaul1996
                                                                      GCSE REVISION TIMETABLE
                                                                      holbbox
                                                                      Science Revision - Year 10
                                                                      Caitlin Kumala
                                                                      Maths Probability
                                                                      Will Thorpe
                                                                      GCSE ICT Edexcel Flashcards
                                                                      Sarah Bramley-Dymond