EBW: Onderwerp 2, Gr7 (KABV)

Description

4 ems Mind Map on EBW: Onderwerp 2, Gr7 (KABV), created by maretha on 22/10/2015.
maretha
Mind Map by maretha, updated more than 1 year ago More Less
mvloch
Created by mvloch over 8 years ago
maretha
Copied by maretha over 8 years ago
18
0

Resource summary

EBW: Onderwerp 2, Gr7 (KABV)
  1. Inleiding tot behoeftes + begeertes:
    1. behoeftes = goed waarsonder mens nie kan oorleef nie
      1. begeertes = goed wat mense wil hê, maar nie nodig het nie
    2. Basiese behoeftes van individue, gesinne, gemeenskappe + lande:
      1. mense se behoeftes + begeertes het invloed op manier waarop hulle geld bestee
        1. behoeftes + begeertes beïnvloed gemeenskappe op volgende maniere:
          1. bepaal watter soort produkte / dienste in gemeenskap verkoop word
            1. kan invloed hê op hoe gemeenskap werk
              1. mense in arm gemeenskappe = kan nie basiese behoeftes voorsien = sal nie geld in gemeenskappe kan bestee nie.
                1. mense in ryker gebiede sal geld bestee = daardie gemeenskap sal welvarend word
        2. Basiese / Primêre behoeftes:
          1. fisiese behoeftes
            1. voedsel
              1. water
                1. skuiling
                  1. rus
                  2. veiligheidsbehoeftes
                    1. sekuriteit
                      1. veiligheid
                      2. kan nie sonder dit oorleef nie
                        1. fisiese + veiligheidsbehoeftes wat bevredig moet word vir 'n mens se oorlewing
                        2. Sekondêre behoeftes:
                          1. behoeftes waarvan ons oorlewing nie afhanklik is nie
                            1. kan nie in sekondêre behoeftes voorsien as basiese behoeftes nog nie bevredig is nie
                              1. ander naam = begeertes
                                1. het wel belangrike rol in menslike ontwikkeling
                                  1. ons probeer onsself voortdurend verbeter sodat ons ons begeertes kan bevredig
                                    1. dis hierdie konstante begeerte na lewenstyl wat ons dryf om te presteer
                            2. Onbeperkte behoeftes + begeertes met beperkte hulpbronne:
                              1. almal het onbeperkte behoeftes + begeertes bv. geld
                                1. maar ons het nie genoeg hulpbronne om in almal se behoeftes te voorsien nie
                                  1. ekonomiese akt. kan net beperkte getal behoeftes + begeertes bevredig
                              2. Die ekonomiese probleem:
                                1. die probleem wat veroorsaak word deur beperkte hulpbronne wat hulle beskikbaar het om mense se behoeftes + begeertes te bevredig
                                  1. die waardevolste hulpbronne van ekonomieë = arbeid + kapitaal
                                    1. daar is 2 doeltreffendhede:
                                      1. tegniese doeltreffendheid
                                        1. beteken = lande moet al die hulpbronne gebruik op manier wat die meeste produksie daaruit haal
                                        2. doeltreffende toekenning
                                          1. beteken = lande moet meer produseer van goedere + dienste waarna daar grootste aanvraag is
                                      2. Woordelys:
                                        1. welvarend = om suksesvol + ryk te wees
                                          1. arbeid = vermoë van 'n land se mense om te werk
                                            1. kapitaal = geld wat 'n land het om goedere + dienste te produseer
                                              1. produksiefaktore = insette wat gebruik word om goedere + dienste te produseer. sluit arbeid, kapitaal, grond + entrepreneurskap in
                                        Show full summary Hide full summary

                                        Similar

                                        Chain of Survival
                                        Cat Rowe
                                        The Slim Concept: 12 Programs
                                        Marissa Irving
                                        Adult Cardiac Arrest Algorithm - 2015 Standard
                                        Cat Rowe
                                        Chest Compressions Technique
                                        Cat Rowe
                                        Accounting Concepts
                                        lalasniffles
                                        PRINCIPIOS PEDAGÓGICOS
                                        crese urquin
                                        TYPES OF LABOURES
                                        Emily Mathe
                                        Cardiology Vocabulary
                                        K. Cano
                                        Pulmonology Vocabulary
                                        K. Cano