1. algemene kantoorgerigte take
2. Internet 3. banksake 4. e-pos
en rondblaai op die Web 5.
sosiale netwerke 6. ‘skype’ 7. om
foto’s te kyk 8. vermaak
SOHO staan vir Small Office Home Office
1. rekeningkundige take of
rekenings uitstuur 2. databasisse vir
byvoorbeeld kliënte, verskaffers en
voorraad 3. elektroniese
dokumentering 4. beplanning en
skedulering, ens.
Supergebruikers (bv video editors)
rekenaarspeletjies ernstig opneem,
argitekte, ingenieurs, professionele video
redigeerders en wetenskaplikes.
Aanbevelings oor die stelseleenheid
SVE of verwerker -- die standaard SVE is goedgenoeg. Supergebruikers kan opgradeer
Geheue (RAM) -- hoe meer geheue hoe beter
Hardeskyf (HDD) -- Kan ekstra stoorplek kry vir bv musiek / tv programme
Vastetoestandskywe (SSD’s) -- Supergebruikers kan dit kry
DVD-aandrywer -- Dit is ’n optiese aandrywer wat CDen
DVDskywe kan speel, lees en skryf.
Poort -- Dit word gebruik om eksterne
toestelle aan die rekenaar te koppel.
Die meeste toestelle kan via ’n USB poort
koppel. Moderne rekenaars mag ook ’n FireWire
of Thunderboltpoort hê vir hoëspoeddataoordrag
en videokoppelings. Al is WiFi tegnies nie ’n
poort nie, het baie rekenaars nou ingeboude
ondersteuning vir WiFi. Mens herken dit deur ’n
spesifikasie soos 802.11 b/g/n.
Randapparatuur of toestelle wat aan die rekenaar koppel