Kwartaal 3: Eenheid 2

Elizna van Deventer
Note by Elizna van Deventer, updated more than 1 year ago
Elizna van Deventer
Created by Elizna van Deventer almost 5 years ago
143
0

Description

Definisie van Rassisme

Resource summary

Page 1

Definisie van Rassisme

-Rassisme is diskriminasie of onregverdige behandeling op grond van 'n persoon se ras.-Ras is die klasifisering van mense op grond van fisieke kenmerke soos velkleur.-Rassisme is wanneer iemand as minderwaardig beskou word weens die kleur van hul vel.

Page 2

Daar is 4 soorte rassisme [Paragraafvraag]

Historiese rassismse Gegrond op afkoms of waar 'n persoon vandaan kom. Bv. Nazi's glo wit mense (Duitsers) is verhewe bo alle ander mense. Wetenskaplike rassisme Fokus op fisieke kenmerke van mense, soos breingrootte. Sommige rasse is beter en intelligenter as ander en dat die "verhewe rasse" die ander beskaafd moet maak. Institusionele rassisme Om die voordele van 'n dominante groep te beskerm. Bv. Aprtheid: Wit mense was dominant/ verhewe bo swart mense; wit mense is bevoordeel. Nuwe rassismeDis minder voor die hand liggende rassisme, soos "vreemdelingehaat" (=diskriminasie teen immigrante of vlugtelinge) en "negatiewe houdings teenoor groepe met ander kultuurwaardes"

Page 3

Evolusie

=Verandering wat oor 'n tyd in 'n bevolking plaasvind - loop uit op veranderings wat oorgedra of geërf word van geslag tot geslag. Oorleef Voort te plant Nakomelinge grrot te maak Een enkele gemeenskaplike voorouer Verhoudinge tussen mens en aap Gemeenskaplike afkoms Genealogie

Page 4

Apartheid en mite van ras

-Ras is 'n mite → wyd bekend, maar valse oortuiging om iets te verklaar.-Almal lyk dieselde - tog gebruik ons verskillende fisieke kenmerke pm ons te onderskei van ander groepe.-Fisieke verskille → verskille in intelligensie, goedheid, skoonheid, eerlikheid ← dis verkeerd-ETNISITEIT=dis 'n groep mense wat 'n gemeenskaplike geskiedenis, taal , ligging, godsdienstradisieen manier van leef deel wat van geslag tot geslag oorgedra word (kultuur; nie biologies nie).-Eur. skep hiërargie van mense - wit Europieërs heel bo.-Charles Darwin - sekere mense (wit)is beter as ander.-S.A.: Nasionale Party skep Apartheid - rasseskeiding-blankes verhewe bo swartes, kleurlinge en Indiërs.

Show full summary Hide full summary

Similar

How to Create A Mindmap
PatrickNoonan
Biology AQA 3.1.2 Proteins
evie.daines
GCSE History – Social Impact of the Nazi State in 1945
Ben C
Art styles
Sarah Egan
MP. RUPTURA PREMATURA DE MEMBRANAS
GINA DANIELA TABLA GERENA
mi mapa conceptual
Andrea Agudelo
DIDÁCTICA
Juan Cruz Alonso
Teorías de la educación
Juan Villegas
viaje Lingüístico
Jesús Morales Cruz
Mapa Mental para Resumir y Conectar Ideas
Dalia Amaya yagual
Unidad 2
david guevara