Mapa mental
Chemie - Eenheid 1 Mengsels : Homogeen, Heterogeen
Conteúdo do mapa
Chemie - Eenheid 1 Mengsels : Homogeen, Heterogeen
Homogene mengsel
- n homogene mengsel is een waarvan die samestelling uniform is, en die verskillende komponente van die mengsel nie gesien kan word nie.
- stowwe kom saam in een fase voor en kan nie maklik onderskei word nie.
Heterogene mengsel
- die stowwe kom in meer as 1 fase vooren kan maklik onderskei word
- n heterogene mengsel is een waarvan die samestelling nie uniform is nie, en die verskillende komponente van die mengsel kan gesien word