GoConqr has a new look! Let us know what you think.

Mind map

Chemie - Eenheid 1 Mengsels : Homogeen, Heterogeen

Renee Wolmarans Science Grade 10 English

Map content

Chemie - Eenheid 1 Mengsels : Homogeen, Heterogeen

  1. Homogene mengsel

    • n homogene mengsel is een waarvan die samestelling uniform is, en die verskillende komponente van die mengsel nie gesien kan word nie.
    • stowwe kom saam in een fase voor en kan nie maklik onderskei word nie.
  2. Heterogene mengsel

    • die stowwe kom in meer as 1 fase vooren kan maklik onderskei word
    • n heterogene mengsel is een waarvan die samestelling nie uniform is nie, en die verskillende komponente van die mengsel kan gesien word

Information

Description
Bl6
Created by
Renee Wolmarans
Views
59
Rating

Feedback

What is it about?

What do you think of the new look?

How do you like it?