GoConqr hat ein neues Design! Sag uns, wie es dir gefällt.

Mindmap

MALINGERING

lizevanemmenis Biomeganika final exam Englisch

Mind map oor malingering: definisie, OT vermoed malingering en RX kontraktering

Mind map: Malingering

Inhalt der Mindmap

MALINGERING

  1. DEFINITION - willekeurige namaak van valse en oordrewe fisiese of psigiese simptome

    • altyd eksterne motivering en word in 3 groepe verdeel
      • vermy moeilike of gevaarlike situasies, verantwoordelikhede, straf
      • ontvang kompensasie
      • weerwraak, skuld, werk verloor, finansiële verlies
  2. OT vermoed malingering

    • medies geregtelik
    • merkbare verskil tussen pt se 'claimed stres' en objektiewe Ax resultate
    • teenwoorigheid van antisosiale persoonlikheidsversteuring
  3. RX - kontraktering is NB

    • akt vereistes
      • vereis verantwoordelikheid en fokus
      • akt bemeestering en bevrediging
      • vlak van skeppende deelname
    • hantering
      • klem op realiteit
      • ferm mbt kontrakooreenkoms
      • pt evalueer gedrag
      • hou pt verantwoordelik vir gedrag
      • ferm mbt gedrag
      • pt voordeel van die twyfel

Informationen

Beschreibung
final exam Biomeganika (Biomeganiese Patologieë) Mindmap am MALINGERING, erstellt von lizevanemmenis am 16/10/2013.
Erstellt von
lizevanemmenis
Aufrufe
141
Bewertung

Feedback

Worum geht es?

Wie gefällt dir das neue Design?

Dein Eindruck