Mapa mental
MALINGERING

Mind map: Malingering
Conteúdo do mapa
MALINGERING
DEFINITION - willekeurige namaak van valse en oordrewe fisiese of psigiese simptome
- altyd eksterne motivering en word in 3 groepe verdeel
- vermy moeilike of gevaarlike situasies, verantwoordelikhede, straf
- ontvang kompensasie
- weerwraak, skuld, werk verloor, finansiële verlies
- altyd eksterne motivering en word in 3 groepe verdeel
OT vermoed malingering
- medies geregtelik
- merkbare verskil tussen pt se 'claimed stres' en objektiewe Ax resultate
- teenwoorigheid van antisosiale persoonlikheidsversteuring
RX - kontraktering is NB
- akt vereistes
- vereis verantwoordelikheid en fokus
- akt bemeestering en bevrediging
- vlak van skeppende deelname
- hantering
- klem op realiteit
- ferm mbt kontrakooreenkoms
- pt evalueer gedrag
- hou pt verantwoordelik vir gedrag
- ferm mbt gedrag
- pt voordeel van die twyfel
- akt vereistes
Informações
- Descrição
- final exam Biomeganika (Biomeganiese Patologieë) Mapa Mental sobre MALINGERING, criado por lizevanemmenis em 16-10-2013.
- Criado por
- lizevanemmenis
- Visualizações
- 141
- Tags
- Avaliação