Afrikaans - idiomatiese vergelykings

Beschreibung

graad 5 - 10 Afrikaans Karteikarten am Afrikaans - idiomatiese vergelykings, erstellt von Hannelie Oosthuizen am 08/04/2015.
Hannelie Oosthuizen
Karteikarten von Hannelie Oosthuizen, aktualisiert more than 1 year ago
Hannelie Oosthuizen
Erstellt von Hannelie Oosthuizen vor etwa 9 Jahre
412
1

Zusammenfassung der Ressource

Frage Antworten
so arm soos 'n kerkmuis
hy bewe soos 'n riet
so bedrywig soos 'n mier
so bitter soos gal
so bleek soos 'n laken
so blind soos 'n mol
so doof soos 'n kwartel
hy weet soveel daarvan soos 'n kat van saffraan
so maklik soos pyp opsteek hand omkeer
so duidelik soos daglig
hy slaan neer soos 'n os
( wat ons sê as iemand goed leef) hy leef soos 'n koning
pronk soos 'n pou
(wat ons sê as iemand 'n 'gesonde' maag het) 'n maag soos 'n volstruis
hulle krioel soos miere
so leeg soos 'n eierdop
so goed soos goud
hy vloek soos 'n matroos
hy verdwyn soos 'n groot speld
( wat ons sê as iemand baie geld het) hy het geld soos bossies
so gereeld soos klokslag
so fluks soos 'n voorslag
so geduldig soos Job
hy lieg soos 'n tandetrekker
so nors soos 'n buffel
so parmantig soos 'n kalkoenmannetjie
hy pleit soos 'n advokaat
so skaars soos hoendertande
so stadig soos 'n trapsuutjies
hy waggel soos 'n eend
Zusammenfassung anzeigen Zusammenfassung ausblenden

ähnlicher Inhalt

Afrikaans - gedigte
Hannelie Oosthuizen
Afrikaans - een woord vir 'n omskrywing deel 2
Hannelie Oosthuizen
Replisering
Absolutary
Afrikaans Language
Johanne Barnes
Afrikaans/Xhosa - Vocabulary: Animals
Chantal du Plessis
Afrikaans - persoonsname
Hannelie Oosthuizen
Woordsoorte
Esna van Der walt
Afrikaanse Terme en Definisies
Hannelie Oosthuizen
Afrikaans
Nsovo Linah
Die Xhosa kultuur_1
Incendia Aer
Uitdrukkings wat rym
Hannelie Oosthuizen