Afrikaanse Terme en Definisies

Description

graad 5 - 10 Afrikaans Flashcards on Afrikaanse Terme en Definisies, created by Hannelie Oosthuizen on 08/04/2015.
Hannelie Oosthuizen
Flashcards by Hannelie Oosthuizen, updated more than 1 year ago
Hannelie Oosthuizen
Created by Hannelie Oosthuizen about 9 years ago
76
1

Resource summary

Question Answer
Skryf 5 diftonge neer ai, aai,ei, y, eeu, ôi, ooi, oei, ou, ui
Skryf vokale neer. oe, ie, eu, aa, ee, oo, uu, a, e, i, o, u
Wat is assimilasie? Gee 'n voorbeeld. op die - oppie hierdie - hierie kinders - kinners
Wat is vokaalreduksie? 'n vokaal in 'n onbeklemptoonde lettergreep word verswak. bv. patat - petat rumoer - remoer baklei - beklei
Wat is palatalisasie? Gee 'n voorbeeld. Die tong word na die harde verhemelte getrek. geld- gjeld geel - gjeel kind - kjind kerk = kjerk
Wat is Metatesis of klankverspringing? granaat - gernaat kruk - kurk turksvy - truksvy persent - present probeer - perbeer
Wat is 'n simpleks? Gee 'n voorbeeld. 'n Woord wat nie in kleiner betekenisvolle dele verdeel kan word nie, soos bv. masjien, lokomotief, kind
Wat is 'n kompleks? 'n Woord wat uit 'n stam en een of meer morfeme bestaan, soos bv. spreker,kinders, ongelukkig
Uit watter taal is die volgende woorde geleen? boegoe, abba, kwagga, karos, dagga Khoi -tale
Uit watter taal is die volgende woorde geleen? blatjang, baie, sosatie Maleis
Uit watter taal is die volgende woorde geleen? bredie, kraal, tronk, spens Portugees
Uit watter taal is die volgende woorde geleen? garage, affêre, restaurant, mayonnaise Frans
Uit watter taal is die volgende woorde geleen? kamaste, swaap, laer, kitsch Duits
Uit watter taal is die volgende woorde geleen? tjello, pizza, konfetti Italiaans
uit watter taal is die volgende geleen? tamatie, patio, guerilla Spaans
Uit watter taal is die volgende geleen? krieket, rugby, speaker Engels
Uit watter taal is die volgende woorde geleen? toga, papawer, victor ludorum Latyn
Wat is 'n neologisme? 'n nuutskepping soos e-pos
Wat is pleonasme? 'n ronde sirkel ou bejaarde dooie lyk ware feit dood verongeluk
Show full summary Hide full summary

Similar

Afrikaans - idiomatiese vergelykings
Hannelie Oosthuizen
Afrikaans - gedigte
Hannelie Oosthuizen
Afrikaans - een woord vir 'n omskrywing deel 2
Hannelie Oosthuizen
Replisering
Absolutary
Afrikaans Language
Johanne Barnes
Afrikaans/Xhosa - Vocabulary: Animals
Chantal du Plessis
Woordsoorte
Esna van Der walt
Afrikaans - persoonsname
Hannelie Oosthuizen
Afrikaans
Nsovo Linah
Die Xhosa kultuur_1
Incendia Aer