Afrikaans - gedigte

Description

graad 5 - 10 Afrikaans Flashcards on Afrikaans - gedigte, created by Hannelie Oosthuizen on 30/03/2015.
Hannelie Oosthuizen
Flashcards by Hannelie Oosthuizen, updated more than 1 year ago
Hannelie Oosthuizen
Created by Hannelie Oosthuizen about 9 years ago
479
0

Resource summary

Question Answer
Wat word een reël in 'n gedig genoem? 'n vers
Wat word 'n groep verse saam genoem? 'n Strofe
Wat noem jy 'n strofe met twee reëls? 'n koeplet
Wat noem jy 'n strofe met drie reëls? 'n Tersine
Wat noem jy 'n strofe met vier reëls? 'n Kwatryn
Wat noem jy 'n strofe met ses reëls? 'n sestet
Wat noem jy 'n strofe met ag reëls? 'n oktaaf
Wat beteken epiese poësie? Dit is verhalend van aard.
Wat is gebroke rym? abcb
Wat is kruisrym? abab
paarrym aabb
omarmde rym abba
blanke rym of rymlose verse abcdefg
Noem 2 soorte halfrym. Alliterasie en Assonansie
Wat noem ons dit as dieselfde konsonant herhaal word in woorde, soos bv. 'die osse stap aan deur die stowwe'. Alliterasie
Wat noem ons dit as daar 'n herhaling van dieselfde vokaal in dieselfde vers is? bv. so groots en klaar, staat Gods tempel daar. Assonansie
Wat beteken Enjambement? Dit is wanneer die sin aan die einde van die vers oorloop of oorspring na die volgende vers.
Show full summary Hide full summary

Similar

Afrikaans - idiomatiese vergelykings
Hannelie Oosthuizen
Afrikaans - een woord vir 'n omskrywing deel 2
Hannelie Oosthuizen
Replisering
Absolutary
Afrikaans Language
Johanne Barnes
Afrikaans/Xhosa - Vocabulary: Animals
Chantal du Plessis
Afrikaans - persoonsname
Hannelie Oosthuizen
Woordsoorte
Esna van Der walt
Afrikaanse Terme en Definisies
Hannelie Oosthuizen
Afrikaans
Nsovo Linah
Die Xhosa kultuur_1
Incendia Aer
Uitdrukkings wat rym
Hannelie Oosthuizen