|
|
Created by Hannelie Oosthuizen
over 11 years ago
|
|
| Question | Answer |
| Wat word een reël in 'n gedig genoem? | 'n vers |
| Wat word 'n groep verse saam genoem? | 'n Strofe |
| Wat noem jy 'n strofe met twee reëls? | 'n koeplet |
| Wat noem jy 'n strofe met drie reëls? | 'n Tersine |
| Wat noem jy 'n strofe met vier reëls? | 'n Kwatryn |
| Wat noem jy 'n strofe met ses reëls? | 'n sestet |
| Wat noem jy 'n strofe met ag reëls? | 'n oktaaf |
| Wat beteken epiese poësie? | Dit is verhalend van aard. |
| Wat is gebroke rym? | abcb |
| Wat is kruisrym? | abab |
| paarrym | aabb |
| omarmde rym | abba |
| blanke rym of rymlose verse | abcdefg |
| Noem 2 soorte halfrym. | Alliterasie en Assonansie |
| Wat noem ons dit as dieselfde konsonant herhaal word in woorde, soos bv. 'die osse stap aan deur die stowwe'. | Alliterasie |
| Wat noem ons dit as daar 'n herhaling van dieselfde vokaal in dieselfde vers is? bv. so groots en klaar, staat Gods tempel daar. | Assonansie |
| Wat beteken Enjambement? | Dit is wanneer die sin aan die einde van die vers oorloop of oorspring na die volgende vers. |
Want to create your own Flashcards for free with GoConqr? Learn more.