GoConqr has a new look! Let us know what you think.

Mind map

Afrikaans - Leerwerk

Brandon Boulogne English

Mind map oor Afrikaans - Leerwerk: ontkenning, sinsoorte en lydende & bedrywende vorm

Mind map: Afrikaans - Leerwerk

Map content

Afrikaans - Leerwerk

  1. Ontkenning

    • Dubbele nie -- .. nie ... nie.
    • Ek gaan *nie* swem *nie*.
  2. Sinsoorte

    • 4 Soorte in Afrikaans
      • Stelsin
        • Ek eet 'n appel.
      • Vraagsin
        • Wie eet 'n appel?
      • Uitroepsin
        • Sjoe, die appel is lekker!
      • Bevelsin
        • Eet nou dadelik jou kos!
  3. Lydende & Bedrywende Vorm

    • Voorwerp & Onderwerp ruil plekke
    • - Kom by
      • Word (teenwoordige tyd) /
        • [Die kat vang die muis.] X [Die muis word deur die kat gevang.]
      • Is (verlede tyd) +
        • [Die kat het die muis gevang.] X [Die muis is deur die kat gevang.]
      • Deur
      • word/is + deur
    • Werkwoord
      • kry 'n *ge-* by
      • Staan aan die einde van die sin

Information

Description
Mind Map on Afrikaans - Leerwerk, created by Brandon Boulogne on 05/11/2013.
Views
569
Rating

Feedback

What is it about?

What do you think of the new look?

How do you like it?