|
|
Creado por Hannelie Oosthuizen
hace más de 11 años
|
|
| Pregunta | Respuesta |
| so arm soos | 'n kerkmuis |
| hy bewe soos 'n | riet |
| so bedrywig soos 'n | mier |
| so bitter soos | gal |
| so bleek soos 'n | laken |
| so blind soos 'n | mol |
| so doof soos 'n | kwartel |
| hy weet soveel daarvan soos | 'n kat van saffraan |
| so maklik soos | pyp opsteek hand omkeer |
| so duidelik soos | daglig |
| hy slaan neer soos | 'n os |
| ( wat ons sê as iemand goed leef) hy leef soos 'n | koning |
| pronk soos 'n | pou |
| (wat ons sê as iemand 'n 'gesonde' maag het) 'n maag soos 'n | volstruis |
| hulle krioel soos | miere |
| so leeg soos 'n | eierdop |
| so goed soos | goud |
| hy vloek soos 'n | matroos |
| hy verdwyn soos 'n | groot speld |
| ( wat ons sê as iemand baie geld het) hy het geld soos | bossies |
| so gereeld soos | klokslag |
| so fluks soos 'n | voorslag |
| so geduldig soos | Job |
| hy lieg soos 'n | tandetrekker |
| so nors soos 'n | buffel |
| so parmantig soos 'n | kalkoenmannetjie |
| hy pleit soos 'n | advokaat |
| so skaars soos | hoendertande |
| so stadig soos 'n | trapsuutjies |
| hy waggel soos 'n | eend |
¿Quieres crear tus propias Fichas gratiscon GoConqr? Más información.