¡GoConqr estrena diseño! Cuéntanos qué te parece.

Fichas

Afrikaans - gedigte

Hannelie Oosthuizen Afrikaans graad 5 - 10 Inglés 17 fichas

Fichas del conjunto (17)

  1. 1Wat word een reël in 'n gedig genoem?'n vers
  2. 2Wat word 'n groep verse saam genoem?'n Strofe
  3. 3Wat noem jy 'n strofe met twee reëls?'n koeplet
  4. 4Wat noem jy 'n strofe met drie reëls?'n Tersine
  5. 5Wat noem jy 'n strofe met vier reëls?'n Kwatryn
  6. 6Wat noem jy 'n strofe met ses reëls?'n sestet
  7. 7Wat noem jy 'n strofe met ag reëls?'n oktaaf
  8. 8Wat beteken epiese poësie?Dit is verhalend van aard.
  9. 9Wat is gebroke rym?abcb
  10. 10Wat is kruisrym?abab
  11. 11paarrymaabb
  12. 12omarmde rymabba
  13. 13blanke rym of rymlose verseabcdefg
  14. 14Noem 2 soorte halfrym.Alliterasie en Assonansie
  15. 15Wat noem ons dit as dieselfde konsonant herhaal word in woorde, soos bv. 'die osse stap aan deur die stowwe'.Alliterasie
  16. 16Wat noem ons dit as daar 'n herhaling van dieselfde vokaal in dieselfde vers is? bv. so groots en klaar, staat Gods tempel daar.Assonansie
  17. 17Wat beteken Enjambement?Dit is wanneer die sin aan die einde van die vers oorloop of oorspring na die volgende vers.

Información

Descripción
graad 5 - 10 Afrikaans Fichas sobre Afrikaans - gedigte, creado por Hannelie Oosthuizen el 30/03/2015.
Creado por
Hannelie Oosthuizen · mar 2015
Actualizado
26 may 2016
Visitas
612
Etiquetas
graad 10
Valoración

Escríbenos

¿Sobre qué es tu mensaje?

¿Qué te parece el nuevo diseño?

¿Te gusta?