Mind map
Dada

Map content
Dada
Agtergrond
- Tussen twee wereld oorloe
- Baba se eerste woorde
- Dada en Surrealisme is gebore in opstand teen die 1ste wereld oorlog
Styl kenmerke
- Dada was 'n gemoedstoestand
- Protesbeweging teen die goeie smaak en morele waardes van die middelklas
- Opstand teen logika en rede
Marcel Duchamp
- "ready made" d.w.s reeds bestaande objekte
- Bespot traditionele kunswaarde
- Franse kunstenaar
- Anti-kuns omdat dit teen die idee gekant is dat kuns harde werk verg
- Maak bespotting van die kunsmuseumstelsel
Images and files in the map
Information
- Description
- Mind Map on Dada, created by Liezel on 25/10/2014.
- Created by
- Liezel
- Views
- 168
- Tags
- Rating