Deoksiribonukleiensuur(DNA)

Description

Breinkaart van DNA en als rondom DNA
Absolutary
Mind Map by Absolutary, updated more than 1 year ago
Absolutary
Created by Absolutary almost 9 years ago
110
0

Resource summary

Deoksiribonukleiensuur(DNA)
  1. Kom hoofsaaklik in kern v. sel voor
    1. Vorm belangrike deel v. chromosome wat chromatiennetwerk uitmaak
      1. chromatien = chromosoommateriaal wat uit DNA, RNA & histone proteiene bestaan soos dit in 'n nieverdelende sel voorkom
        1. histone - groep
    2. Ekstrasellulere DNA = buite kern in mitochondria & in chloroplaste
      1. Vorm = lang, gedraaide leer wat stabiele, 3D dubbele heliks vorm
        1. buitenste 2 bene = suiker/fosfaatskakels
          1. trappe = basispare wat deur swak waterstofbindings geskakel is
            1. stikstofhoudende basispare = vasgeheg aan suikermolekuul
            2. Bestaan uit reeks boustene (monomere) bekend as nukleotiede, wat saam draai om nukleotiedketting(polimeer) te vorm
              1. Elke nukleotied bestaan uit:
                1. suikermolekule-deoksiribose(S)
                  1. fosfaatmolekule(P)
                    1. stikstofbasis (een):
                      1. adenien(A)
                        1. timien(T)
                          1. guanien(G)
                            1. sitosien(C)
                          2. 4 verskillende nukleotiede = 4 basisse
                            1. 4 basisse = basis v. genetiese kode
                          3. Basispare: Adenien - Timien/Urasiel. Sitosien - Gaunien
                            1. 2 groepe stikstofbasisse: puriene & pirimidiene
                              1. Puriene: bestaan uit 2 versmelre ringe stikstof-, suurstof & waterstofatome
                                1. guanien + adenien
                                2. Pirimidiene: bestaan uit 1 ringv. soortgelyke atome. = kleiner
                                  1. timien, sitosien + urasiel
                              2. Rol v. DNA: dra gene in elke sel deur te kodeer vir spesifieke proteien. kan repliseer, dra genetiese kode na dogtersel (voortplanting) geslag tot geslag
                                1. minder as 2% v. menslike DNA kodeer vir proteiene. die res bestaan uit niekoderende DNA
                                  1. proteienkoderende areas = eksone
                                    1. niekoderende areas = introne
                                      1. vorm funksionele RNA molekules
                                        1. het reguleringsfunksies
                                    Show full summary Hide full summary

                                    Similar

                                    DNA Basics
                                    Sarah Juliette B
                                    DNA (labeling) for biochem and cell biology (lecture 2)
                                    MrSujg
                                    DNA structure and replication
                                    Ifeoma Ezepue
                                    DNA questions not from the lectures
                                    MrSujg
                                    Other RNAs
                                    Has Maj
                                    Nukleiensure
                                    Absolutary
                                    Nucleotides
                                    Dean Lundie
                                    2.1 Structure of RNA and DNA
                                    Bee Brittain
                                    Nucleotides
                                    Eleanor H
                                    Structure of RNA and DNA
                                    Bee Brittain