Deoksiribonukleiensuur(DNA)

Absolutary
Mind Map by Absolutary, updated more than 1 year ago
Absolutary
Created by Absolutary over 5 years ago
86
0

Description

Breinkaart van DNA en als rondom DNA
Tags

Resource summary

Deoksiribonukleiensuur(DNA)
1 Kom hoofsaaklik in kern v. sel voor
1.1 Vorm belangrike deel v. chromosome wat chromatiennetwerk uitmaak
1.1.1 chromatien = chromosoommateriaal wat uit DNA, RNA & histone proteiene bestaan soos dit in 'n nieverdelende sel voorkom
1.1.1.1 histone - groep
2 Ekstrasellulere DNA = buite kern in mitochondria & in chloroplaste
3 Vorm = lang, gedraaide leer wat stabiele, 3D dubbele heliks vorm
3.1 buitenste 2 bene = suiker/fosfaatskakels
3.2 trappe = basispare wat deur swak waterstofbindings geskakel is
3.3 stikstofhoudende basispare = vasgeheg aan suikermolekuul
4 Bestaan uit reeks boustene (monomere) bekend as nukleotiede, wat saam draai om nukleotiedketting(polimeer) te vorm
4.1 Elke nukleotied bestaan uit:
4.1.1 suikermolekule-deoksiribose(S)
4.1.2 fosfaatmolekule(P)
4.1.3 stikstofbasis (een):
4.1.3.1 adenien(A)
4.1.3.2 timien(T)
4.1.3.3 guanien(G)
4.1.3.4 sitosien(C)
4.2 4 verskillende nukleotiede = 4 basisse
4.2.1 4 basisse = basis v. genetiese kode
5 Basispare: Adenien - Timien/Urasiel. Sitosien - Gaunien
5.1 2 groepe stikstofbasisse: puriene & pirimidiene
5.1.1 Puriene: bestaan uit 2 versmelre ringe stikstof-, suurstof & waterstofatome
5.1.1.1 guanien + adenien
5.1.2 Pirimidiene: bestaan uit 1 ringv. soortgelyke atome. = kleiner
5.1.2.1 timien, sitosien + urasiel
6 Rol v. DNA: dra gene in elke sel deur te kodeer vir spesifieke proteien. kan repliseer, dra genetiese kode na dogtersel (voortplanting) geslag tot geslag
6.1 minder as 2% v. menslike DNA kodeer vir proteiene. die res bestaan uit niekoderende DNA
6.1.1 proteienkoderende areas = eksone
6.1.2 niekoderende areas = introne
6.1.2.1 vorm funksionele RNA molekules
6.1.2.2 het reguleringsfunksies
Show full summary Hide full summary

Similar

DNA Basics
Sarah Juliette B
DNA (labeling) for biochem and cell biology (lecture 2)
MrSujg
DNA structure and replication
Ifeoma Ezepue
DNA questions not from the lectures
MrSujg
Other RNAs
Has Maj
Nukleiensure
Absolutary
Nucleotides
Dean Lundie
2.1 Structure of RNA and DNA
Bee Brittain
Structure of RNA and DNA
Bee Brittain
Nucleotides
Eleanor H