GoConqr has a new look! Let us know what you think.

Flashcards

Persoonsname

Hannelie Oosthuizen Afrikaans graad 5 - 10 English 49 cards 1,166 views

Cards in this deck (49)

  1. 1'n vuil of slordige persoonslonskous
  2. 2iemand wat maklik en oor alles huiltjankbalie
  3. 3iemand wat nie wil saamwerk niedwarstrekker
  4. 4iemand wat altyd die donker kant van 'n saak sienpessimis
  5. 5die eerste vertoning van 'n rolprentpremière
  6. 6kritiek oor 'n boekresensie
  7. 7iemand wat kleintjies afknouboelie
  8. 8iemand wat narkose toedien by 'n operasienarkotiseur
  9. 9persoon wat pype en krane in 'n huis installeerloodgieter
  10. 10iemand wat briewe aflewerposbode
  11. 11iemand wat van avonture houavonturier
  12. 12iemand wat alles altyd perfek wil doenperfeksionis
  13. 13'n dronkaard of suiplap'n wynvlieg
  14. 14'n man wie se eggenote (vrou) oorlede iswewenaar
  15. 15iemand wat baie hard werkwerkesel
  16. 16'n vrou wie se eggenoot oorlede isweduwee
  17. 17'n ouerige man wat nog nie getroud is nie of nie wil trou nievrygesel
  18. 18iemand wat berig gee aangaande nuusgebeureverslaggewer
  19. 19iemand wat onder verdenking is dat hy of sy 'n misdaad gepleeg hetverdagte
  20. 20iemand wie se planne denkbeeldig en onuitvoerbaar isutopis
  21. 21iemand wat spesialiseer in siektes van die niere en urinekanaaluroloog
  22. 22'n alleenheerser wat dikwels met geweld en wreedheid heerstiran
  23. 23vertaler van 'n gesprek tussen mense wat nie mekaar se taal kan verstaan nietolk
  24. 24iemand wat 'n geleerde is ten opsigte van God en godsdiensteoloog
  25. 25'n persoon wat diere opstop of die kop of vel van 'n dooie dier so versorg dat dit uitgestal kan wordtaksidermis
  26. 26die persoon wat verantwoordelik is vir die ontvangs, bewaring en beheer van die geldtesourier
  27. 27die persoon wat ongesiens die woorde voorsê wanneer 'n akteur sy woorde vergeetsouffleur
  28. 28die persoon wat meubels (soos bank) met materiaal oortrek en ook gordyne verskafstoffeerder
  29. 29persoon wat alleen optree en sing of 'n instrument bespeelsolis
  30. 30'n persoon wat fyn, netjiese houtwerk doen en meubels maakskrynwerker
  31. 31iemand wat baie slordig isslonskous
  32. 32'n baie behendige dief wat goedere uit mense se sakke steelsakkeroller
  33. 33iemand wat opsetlik skade aan eiendom aandoensaboteur
  34. 34'n persoon wat bv. sy land verraai hetrenegaat
  35. 35die persoon wat opgelei is op x-straal foto's te neemradiograaf
  36. 36iemand wat baie sterk voel oor die suiwerheid van taalpuris
  37. 37'n kenner van vrugtepomoloog
  38. 38'n terggees; iemand wat streke op ander mense uithaalplatjie
  39. 39'n kinderdokter of kinderartspediater
  40. 40die persoon doen ook lykskouings en is 'n siektekennerpatoloog
  41. 41'n voorstander van wêreldvredepasifis
  42. 42iemand wie se bene of arms verlam isparapleeg
  43. 43'n opgeleide persoon wat beenbreuke en skeef gegroeide ledemate kan behandelortopeed
  44. 44'n opgeleide persoon wat bv. draadjies gebruik om skewe tande reg te maakortodontis
  45. 45'n persoon met 'n deeglike kennis van voëlsornitoloog
  46. 46'n persoon wat jou oë toets en oogsiektes kan behandeloptometris
  47. 47sien altyd die mooi en die blink kant raakoptimis
  48. 48'n deskundige op die gebied van gewasse en kankersonkoloog
  49. 49'n groot jagternimrod

Information

Description
graad 5 - 10 Afrikaans Flashcards on Persoonsname, created by Hannelie Oosthuizen on 01/05/2014.
Created by
Hannelie Oosthuizen · May 2014
Updated
Jan 1, 2017
Views
1,166
Rating

Feedback

What is it about?

What do you think of the new look?

How do you like it?