GoConqr hat ein neues Design! Sag uns, wie es dir gefällt.

Quiz

Afrikaans - een woord vir 'n omskrywing deel 2

Hannelie Oosthuizen 10 Fragen

Quiz starten

Fragen in diesem Quiz (10)

  1. 1'n dokter wat oë toets en oogsiektes behandel
    1. Aoftalmoloog
    2. Bpediater
  2. 2iemand wat advies gee oor beleggings en ook oor die koop en verkoop van aandele
    1. Amakelaar
    2. Bjingo
  3. 3'n visdeskundige
    1. Aentomoloog
    2. Bigtioloog
  4. 4die persoon gee lesings aan 'n kollege of universiteit
    1. Alektor
    2. Bkurator
  5. 5'n persoon wat aan steelsiekte ly
    1. Akleptomaan
    2. Boftalmoloog
  6. 6die hoof van 'n dieretuin of museum
    1. Aigtioloog
    2. Bkurator
  7. 7'n persoon wat slegte tyding bring
    1. A'n filantroop
    2. Bjobsbode
  8. 8iemand wat op klein skaal boer
    1. A'n knapsakboer
    2. B'n hermiet
  9. 9'n dokter wat alle inwendige siektes bestudeer
    1. A'n internis
    2. B'n kwadrupleeg
  10. 10'n dier wat plante vreet
    1. Aherbivoor
    2. Bomnivoor

Informationen

Beschreibung
graad 5 - 10 Afrikaans Quiz am Afrikaans - een woord vir 'n omskrywing deel 2, erstellt von Hannelie Oosthuizen am 08/04/2015.
Sprache
English
Aufrufe
292
Bewertung
Noch keine Bewertungen
Bewerte dieses Quiz
Bewerte dieses Quiz

Feedback

Worum geht es?

Wie gefällt dir das neue Design?

Dein Eindruck