¡GoConqr estrena diseño! Cuéntanos qué te parece.

Test

Afrikaans - een woord vir 'n omskrywing deel 2

Hannelie Oosthuizen 10 preguntas

Hacer el test

Preguntas del test (10)

  1. 1'n dokter wat oë toets en oogsiektes behandel
    1. Aoftalmoloog
    2. Bpediater
  2. 2iemand wat advies gee oor beleggings en ook oor die koop en verkoop van aandele
    1. Amakelaar
    2. Bjingo
  3. 3'n visdeskundige
    1. Aentomoloog
    2. Bigtioloog
  4. 4die persoon gee lesings aan 'n kollege of universiteit
    1. Alektor
    2. Bkurator
  5. 5'n persoon wat aan steelsiekte ly
    1. Akleptomaan
    2. Boftalmoloog
  6. 6die hoof van 'n dieretuin of museum
    1. Aigtioloog
    2. Bkurator
  7. 7'n persoon wat slegte tyding bring
    1. A'n filantroop
    2. Bjobsbode
  8. 8iemand wat op klein skaal boer
    1. A'n knapsakboer
    2. B'n hermiet
  9. 9'n dokter wat alle inwendige siektes bestudeer
    1. A'n internis
    2. B'n kwadrupleeg
  10. 10'n dier wat plante vreet
    1. Aherbivoor
    2. Bomnivoor

Información

Descripción
graad 5 - 10 Afrikaans Test sobre Afrikaans - een woord vir 'n omskrywing deel 2, creado por Hannelie Oosthuizen el 08/04/2015.
Idioma
English
Visitas
292
Valoración
Aún sin valoraciones
Valora este test
Valora este test

Escríbenos

¿Sobre qué es tu mensaje?

¿Qué te parece el nuevo diseño?

¿Te gusta?