Quiz
Afrikaans - een woord vir 'n omskrywing deel 2
Perguntas do quiz (10)
1'n dokter wat oë toets en oogsiektes behandel
- Aoftalmoloog
- Bpediater
2iemand wat advies gee oor beleggings en ook oor die koop en verkoop van aandele
- Amakelaar
- Bjingo
3'n visdeskundige
- Aentomoloog
- Bigtioloog
4die persoon gee lesings aan 'n kollege of universiteit
- Alektor
- Bkurator
5'n persoon wat aan steelsiekte ly
- Akleptomaan
- Boftalmoloog
6die hoof van 'n dieretuin of museum
- Aigtioloog
- Bkurator
7'n persoon wat slegte tyding bring
- A'n filantroop
- Bjobsbode
8iemand wat op klein skaal boer
- A'n knapsakboer
- B'n hermiet
9'n dokter wat alle inwendige siektes bestudeer
- A'n internis
- B'n kwadrupleeg
10'n dier wat plante vreet
- Aherbivoor
- Bomnivoor
Informações
- Descrição
- graad 5 - 10 Afrikaans Quiz sobre Afrikaans - een woord vir 'n omskrywing deel 2, criado por Hannelie Oosthuizen em 08-04-2015.
- Autor
- Hannelie Oosthuizen
- Idioma
- English
- Visualizações
- 292
- Etiquetas
- Avaliação
- Ainda sem avaliações Avalie este quiz