SENSORIESE HEROPLEIDING

Description

final exam Fisies (hande) Mind Map on SENSORIESE HEROPLEIDING, created by lizevanemmenis on 16/10/2013.
lizevanemmenis
Mind Map by lizevanemmenis, updated more than 1 year ago
lizevanemmenis
Created by lizevanemmenis over 10 years ago
94
0

Resource summary

SENSORIESE HEROPLEIDING
  1. WYNN PARRY - proses
    1. pt interpreteer stimule met oë toe
      1. herhaal met hulp van visie
        1. interpreteer sonder visie - korrek - stel volgende voorwerp bekend
          1. GRADERING VAN VOORWERPE
            1. houtblokke - verskillende groottes en gewig
              1. kubiese blokke - verskillende teksture
                1. 3 vorms in vormborde
                  1. verskillende tekstuur voorwerpe
                    1. voorwerpe wat daagliks gebruik word
                      1. komplekse vorms
                        1. voorwerpe in sand
                          1. groot na klein
                            1. grof na glad
                              1. eenvoudig tot kompleks
          2. DELLON
            1. PROSES
              1. pt herleer hoe voorwerpe voel
                1. begin 8 weke post op
                  1. maklik vir pt
                  2. vroeë fase
                    1. stimuleer senuweeweefsel met stadige aanpassing
                      1. senuweeweefsel met vinnige aanpassing
                      2. tweede fase
                        1. begin wanneer distale falanse sensasie van aanraking het
                          1. diskrimineer tussen verskillende groottes heksagonale moere
                            1. kyk na voorwerpe, dink oor eienskappe. oë oop en dan toe
                              1. 10-15 minute per dag, 3x per week
                            Show full summary Hide full summary

                            Similar

                            SUDECK'S ATROPHY, RSD AND CPRS
                            lizevanemmenis
                            PERIFERE SENUWEEBESERINGS
                            lizevanemmenis
                            RA - Gewrigsvervanging
                            lizevanemmenis
                            Spanish Adjectives (Describing People)
                            Niat Habtemariam
                            A2 Geography- Energy Security
                            sophielee0909
                            Biology Unit 1
                            hannahsanderson1
                            Main People in Medicine Through Time
                            Holly Bamford
                            A View from the Bridge
                            Mrs Peacock
                            Biology B2.2
                            Jade Allatt
                            Highway Code Road Signs for Driving Test
                            Sarah Egan
                            Forces and motion
                            Catarina Borges