Flashcards
Afrikaans - gedigte
Cards in this deck (17)
- 1Wat word een reël in 'n gedig genoem?'n vers
- 2Wat word 'n groep verse saam genoem?'n Strofe
- 3Wat noem jy 'n strofe met twee reëls?'n koeplet
- 4Wat noem jy 'n strofe met drie reëls?'n Tersine
- 5Wat noem jy 'n strofe met vier reëls?'n Kwatryn
- 6Wat noem jy 'n strofe met ses reëls?'n sestet
- 7Wat noem jy 'n strofe met ag reëls?'n oktaaf
- 8Wat beteken epiese poësie?Dit is verhalend van aard.
- 9Wat is gebroke rym?abcb
- 10Wat is kruisrym?abab
- 11paarrymaabb
- 12omarmde rymabba
- 13blanke rym of rymlose verseabcdefg
- 14Noem 2 soorte halfrym.Alliterasie en Assonansie
- 15Wat noem ons dit as dieselfde konsonant herhaal word in woorde, soos bv. 'die osse stap aan deur die stowwe'.Alliterasie
- 16Wat noem ons dit as daar 'n herhaling van dieselfde vokaal in dieselfde vers is? bv. so groots en klaar, staat Gods tempel daar.Assonansie
- 17Wat beteken Enjambement?Dit is wanneer die sin aan die einde van die vers oorloop of oorspring na die volgende vers.
Information
- Description
- graad 5 - 10 Afrikaans Flashcards on Afrikaans - gedigte, created by Hannelie Oosthuizen on 30/03/2015.
- Created by
- Hannelie Oosthuizen · Mar 2015
- Updated
- May 26, 2016
- Views
- 612
- Tags
- Rating